Annie's Inn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer Een
- Slegs die kamer.
- Kamer Twee
- Slegs die kamer.
- Annie's Karavaanterrein
- Kampeerbasis
- Annie's Tentterrein
- Rates displayed are on a camping basis.
Huisreëls
Karavane of daktente word nie op die tentstaanplekke toegelaat nie. Karavaanstaanplekke is gereserveer vir dakkampering en karavaankampering. Vir die tentstaanplekke sal elke ekstra gas R50 per persoon per nag gehef word. Die restaurant is beskikbaar vir gaste om op eie koste te geniet en is nie by die kamerprys ingesluit nie. Die swembad is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Van der Spuy Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang