Anwiljoti

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anwiljoti bied verblyf in 'n veilige kompleks in die hawedorpie, Mosselbaai. Hierdie streek is bekend vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardigehede.

Dié tweeverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area, soos die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynplase, Bothastrand en die Groot-Brakrivier Museum. Doendinge in die area sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdritte in.

Slaapplek

'n Bespreking by Anwiljoti sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anwiljoti gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]