Aquizi Ranch
Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R125R69 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aquizi Ranch is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie oornagverblyf is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite.
Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Daar is ook 'n karavaanpark met 6 staanplekke en 3 karavane. Die karavaanpark bied toegang tot ablusiegeriewe en 'n braai-area.
Booted Eagle en Spotted Eagle het elk 2 slaapareas met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Fish Eagle is geskik vir 18 gaste en beskik oor 3 eenhede met privaat badkamers. Die eenheid het slaapplek vir 18 gaste in 5 verskillende kamers, daar is in 3 van die kamers 'n kombuis stasie. Hierdie eenhede is vir selfsorg toegerus en bied toegang tot braaigeriewe en buite opwas area vir skottelgoed.
Owls Nest het 6 houtkothuise, waarvan 4 'n privaat badkamer het. Die ander 2 eenhede maak van gedeelde ablusiegeriewe gebruik.
Falcon Haven is karavane in die karavaanpark. Dit het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n gedeelde ablusiegerief met warmwaterstorte. Buite is 'n braai en 'n wasbak.
Let daar nie 220V elektrisitiet is nie, maar voorsiening is vir ligte gemaak in al die fasiliteite.
Let asb. dat daar nie 220V-krag in die eenhede is nie, maar slegs 12V-krag vir ligte en USB-koppelpunte om USB-toestelle te herlaai.
Daar is veilige parkeerplek by elke eenheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Jaar gelys 6
Ligging
- P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gaste dink Aquizi Ranch het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom