Arendzicht
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nelliswa H - Nov 2023
Algehele gradering
It was very nice. We all enjoyed.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Neil M - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful views in a comfortable environment.
Dodrick A - Jan 2022
Algehele gradering
Ons is uitgerus reg vir 2022.
Shirreen S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier met ’n pragtig see-uitsig en rustige atmosfeer.
Johnie T - Mei 2021
Algehele gradering
Ons sal beslis teruggaan. Perfekte ligging. Gasvryheid uit die boonste rakke.
Arendzicht se terugvoer
Baie dankie Johnie vir die mooi boodskap. Dankie ook vir julle kuier hier op Lambertsbaai. Hoop om julle gou weer te sien hier by ons.
Vriendelike Weskus Groete
Carol
Elmarie V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, pragtige uitsig en netjies.
Arendzicht se terugvoer
Baie dankie Elmarie vir die mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier by ons in die weskus. Vriendelike groete
Carol
Niel L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Sal definitief weer gaan.
Arendzicht se terugvoer
Beste Niel ons is so bly dat julle ons oop strande so geniet! Kom kuier asb weer gou vir ons hier teen die weskus.
Vriendelike Groete
Carol
Johan T - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek en perfekte ligging.
Ivan G - Sep 2020
Algehele gradering
Voel sommer tuis as jy daar is
Bridget W - Sep 2020
Algehele gradering
On the beach!
Jolien V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker naby die strand.
Herman C - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Lizelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Jy sal nie fout maak om hier te bly nie. Pragtige uitsig en waarde vir geld.
Alwyn H - Sep 2019
Algehele gradering
Wow! Beste waarde vir geld. Uitstekende ligging en baie ruim met pragtig uitsig.
De Wet V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker ligging en Carol wat gastehuis bestuur is baie gasvry, vriendelik en professioneel.
Jannie N - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Renata L - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Jurgens L - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en alles wat jy nodig het.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Delene M - Sep 2017
Algehele gradering
See front woonstelle het asemrowende uitsig!
Leonette H - Apr 2017
Algehele gradering
'n Trippie wat ons nooit sal vergeet nie.
Aubrey P - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Die mooiste sonsondergang van stoep af.
Jan G - Mrt 2017
Algehele gradering
Arendzicht is vir seker een van die prime selfsorg-akkommodasiewoonstelle op Lamberts!
Arendzicht se terugvoer
Duisende dankies vir die mooi woorde waradeer opreg .
Ilse V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik, blessed.
Georina W - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik!
Estelle B - Des 2016
Algehele gradering
Baie oulik en die uitsig is fantasties.
Sanlia B - Nov 2016
Algehele gradering
Ons kom definitief weer in Arendzicht bly!
Clive K - Okt 2016
Algehele gradering
Alles was perfek en daar was baie ekstratjies en ons het niks kort gekom nie. Die eienares was baie hulpvaardig
Theo B - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendlikste bestuurder ooit, pragtige view.
Arendzicht se terugvoer
Baie dankie julle is baie welkom om weer by ons te kom kuier hier teen die Weskus.
Carol Burger.
Andries B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies en mooi.
Arendzicht se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.
Carol Burger
Mary L - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker rustige area.
Mariana B - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflike see-uitsig en sonsondergang. Gerieflik.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Boet B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Esmerelda D - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker op die strand geleë.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Neels L - Jan 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.
Martin B - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Georina W - Mrt 2015
Algehele gradering
Perfekte ligging, baie goed toegerus en skoon.
Tjaart V - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Bertha G - Feb 2015
Algehele gradering
Puik uitsig! Netjiese verblyf met al die ekstras.
Cecile S - Des 2014
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie!
Andale B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Isaac S - Okt 2014
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan!
Elsa G - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Boet B - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke gebly!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap