- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-sirkel 29, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir familiereünies. Die gastehuis kyk uit op die asemrowende Outeniekwaberge sowel as die hele Groot-Brakrivier.
Verblyf is beskikbaar in 2 klein selfsorg-eenhede op die grondverdieping. Die B&B beskik oor 4 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die onderste verdieping. Kamer 1 tot 4 deel die gebruik van gemeenskaplike areas soos die ten volle toegeruste kombuis, leefarea, eetarea, sitarea met DStv en 'n sitkamer met 'n TV en 'n DVD-speler, 3 balkonne waarvan een braaigeriewe het. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer. Kamer 5 deel die leefarea met die eienaars. WiFi is beskikbaar.
Die boonste kamers kan individueel of as 'n geheel bespreek word, alhoewel vanaf die 16de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Die pragtige witsandstrande is net 5 minute se stap ver vanaf die huis. Die gastehuis is langsaan die N2 geleë. Dit is die pad wat loop vanaf Kaapstad tot Durban en nog verder noord. Dit bied die ideale ligging die Suid-Kaap te besoek, met George Lughawe net 20 minute se ry ver. Die perseel is naby verskeie venues, restaurante en inkopieswinkels soos De Vette Mossel, De Dekke, Transkaroo en Spar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Columba-sirkel 29, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink At 29 Columba het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-sirkel 29, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5