+413

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 558 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jenine M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Die seeuitsig van ons plekkie was asemrowend, het baie lekker gebly en was soos loopafstand van die strand, ideale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Convenient and wonderful and safe. It was amazing; most definitely will be back November 2026.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tahnia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Enjoyable, beautiful. We had a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Dit was 'n fantastiese naweek. Dit was 'n onvergeetlike naweek, dit is naby als, hoef nie gery te het vir enigiets.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Lekker. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alida Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lovely and refreshing. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Was baie aangename ervaring. Die verblyf was baie gemaklik, maar die rondawel was met tye benoud en bedompig, maar andersins heeltemal voldoende vir ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Dit was verskriklik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Huisie by die see. Dit was fantasties! Ons eerste besoek aan Hartenbos en dit was onbeskryflik. Die verblyf was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie ATKV Hartenbos. Ons beplan ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lekker! Lekker! Lekker! Lekkerste lekker! Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3087

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 742 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R877 nouVanaf R614 per nag (plek vir 2) 558 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang