LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avalon Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Avalon Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Avalon Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dean V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Besigheidsreis

Awesome.

Het baie lekker gebly en goeie diens ontvang.

Avalon Guesthouse's terugvoer

Thank you very much for an encouraging review.
We are so grateful.

Avalon Staff

Avalon Guesthouse
Carin H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H
Besigheidsreis

Enjoy the stay.

I was comfortable and the staff very helpful and friendly.

Avalon Guesthouse's terugvoer

Thank you for the positive review.
We hope to host you again in future.

Avalon Guesthouse
Rose B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Die gastehuis is baie mooi en dit is in 'n rustige omgewing geleë. Gasvrye ontvangs en deurlopend gasvry. Stel baie belang in hul gaste. Ontbyt was heerlik en daar was 'n veskeidenheid. Ons het lekker gekuier. Dit is net bietjie vêr van alles en veral van die strande.

Monica V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V
Enkelreisiger

My verblyf daar was kort.

Ek was geen WiFi aangebied nie. Ontbyt was lekker.

Derick V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Fabulous.

It was one of the most fabulous places to stay, from the moment we arrived we felt like family that has come home, to the moment we booked out, we will definitely be back pretty soon.

Alida D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sandra D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese en vriendelike gastehuis.

Ons het laat daar aangekom, maar dit was geen probleem vir die eienaars om ons nog steeds vriendelik en hulpvaardig te ontvang nie. Die kos was heerlik. Die eetsaal en kamers was baie skoon. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel!

Marita C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die gasheer was vriendelik en sy hoflikheid word waardeer, sal weer die gastehuis besoek.

Peet V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike flinke diens en meer.

Ons kan regtig Avalon Gastehuis aanbeveel. Nigel en Shereen is baie gawe mense en baie goed georganiseer. Die diens was uitstekend: die kamer was elke dag skoon gemaak, die ontbyte was heerlik en betyds. Ons het baie lekker gekuier.

Yolandie B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons sal Avalon aan al ons familie en vriende aanbeveel. Dit is rustig, skoon, gasvryheid was fantasties, ontbytsaal was beste wat ons gesien het in 'n baie lang tyd. En wat ontbyt aanbetref, ons kon niks fout vind nie alles was volgens ons spesifieke aanvraag.

Sam K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of jy by familie kuier.

Nigel en Charleen ontsien geen moeite om jou tuis te laat voel nie. Die kamers is goed ingerig en die beddens baie gemaklik. Hulle doen baie moeite om als skoon en netjies te hou. Die ontbyt is heerlik met ruim porsies. Dit is lekker stil en rustig hier. Die swembad is heerlik. Ek sal beslis weer besoek.

Ria D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie netjies. Ons enigste probleem was net die handdoeke moes gereeld vervang word.

Yvonne P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne P
Gesin met tieners

Totally awesome!

Ek beveel Avalon aan, ons kuier was absoluut die moeite werd! Shereen en Nigel laat mens so tuis voel soos by jou eie huis. Ontbyt is fantasies en die kamers en perseel ens. is altyd skoon en ruik lekker. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Dirk.claassen K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk.claassen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie stil area, en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek Durban toe gaan. Die kamers was baie mooi ingerig en skoon. Baie heerlike ontbyt was vir ons aangebied.

Willem V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well received, spoiled by hosts.

Exceptional guesthouse in a serene area. Beautiful and comfortable with all amenities. Superb breakfast served. Great hosts, truly stunning.

Pamella M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamella M
Besigheidsreis

Redelik gemiddelde verblyf vir 'n 4-ster instelling.

Gemiddelde diens, gemiddelde kamer. Ek het meer verwag van 'n 4-ster gastehuis. Ontbyt was baie lekker.

Magda S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies vriendelik Rustig Veilig Aanbeveel enige tyd is die geld werd

Die omgewing is baie stil Die gaste huis is netjies skoon Die ontbyt is baie aangenaam Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te gaan huisves.

Val V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val V
Besigheidsreis

Sien die sterre hieronder.

Christo S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en goeie waarde vir geld. Die ontbyt was ongelooflik lekker.

Ek sal dit defintief vir enige iemand aanbeveel.

Mario B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en bekostigbaar.

Dit was my eerste keer by die gastehuis; ek was beïndruk.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-singel 16, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2Yjg1YTlmLTQwOGUtNDhkYy05NDgzLTQ2MDQzODA1NDVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 16 Sherwood Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.0603985 30.8736239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!