Avemore Eikehof No 26
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het moderne en stylvolle afwerkings en dekor. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met vars, wit linne, elektriese komberse en lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die moderne en modieuse sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel is heeltemal privaat met sy eie veiligheidshek wat na 'n fantastiese stoep met 'n uitsig van die binnehof lei. Gratis kelderparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en die gebou het 'n hysbak.
Gaste kan Suid-Afrika se sonskyn hier geniet terwyl hulle oor Eikehof se lieflike binnehof, op die majestueuse berge en historiese kerktoring in die verte kyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore Eikehof No 26 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Ligging
- Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Eikehof No 26 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom