by Azura Sleep | LekkeSlaap
+60

Azura Sleep

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 R728 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging.

Die Ateljeewoonstel is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Daar is 'n eetarea, kombuisie wat volledig toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging. Die privaat stoep het braaigeriewe.

Die Rustieke woonstel is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Daar is 'n eetarea, aparte kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en 'n ekstra matras vir 1 kind kan voorsien word. Daar is ook ’n stoep met sitplek buite en 'n los braaidrom kan gereël word.

Daar is veilige parkeerplek en geslotekringtelevisie op die perseel.

Azure Sleep is ongeveer 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe, 35 km van Kaapstad se middestad, 19 km van Stellenbosch en 34 km van Franschhoek af. Die Kaapse Wynroete begin net 'n paar kilometer vanaf die woonstelle. Nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei Winkelsentrum, Kuilsrivier Gholfklub, Century City en Bracken Natuurreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Azura Sleep
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azura Sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
R970 R728
per nag, vir 2 mense
Vanaf R970
R970 R728
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2eeecd414828de8dcfd9d6b8cc66e1278aebb63c17791904861c147a500b04b737643a65b803f430ede0dd0d27c3b27310c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970, nou Vanaf R728  per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem