Balaena Vista
Opsomming van Resensie
Greg L - Jan 2020
Gemiddeld
Wanted to cut my vacation short.
Elsa C - Jan 2020
Gemiddeld
We loved our stay, the unit is comfy with everything you might need. Clean and friendly host!
Peet O - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is netjies en skoon, maar die inventaris-lys word nie met jou deurgegaan nie en daar kort baie items.
Francois V - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie ligging, vriendelike mense.
Morne D - Jan 2020
Gemiddeld
'n Groot nee!
Lees meerNeville J - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Fabulous.
Close to shops, cleanliness.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stephanie L - Jan 2019
Gemiddeld
Onsekerheid oor kombuistoerusting, groot kamers, maar beddegoed was oud; warmwaterkraan in onderste stort wou nie behoorlik werk nie en daar is geen vloerteëls in die kombuis of badkamers nie.
Lees meerCarel P - Des 2018
Gemiddeld
As jy 'n plek soek om jou kop te laat rus is die die plek vir jou.
Shadene P - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik en baie ontspannend.
Margarete B - Feb 2017
Gemiddeld
Baie mooi en rustig, skoon en netjies.
Balaena Vista's terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Rene W - Okt 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam en ontspannend!
Paul C - Sep 2014
Gemiddeld
Netjiese basiese selfsorgverblyf.
Leticia V - Apr 2014
Gemiddeld
Ons is goed ontvang en als wat ons sou nodig hê, was beskikbaar. Baie lekker en skoon!
Ursula M - Jan 2014
Gemiddeld
Lovely place & view, peaceful quiet very relaxing atmosphere
Ian M - Jan 2014
Gemiddeld
Nice place
Elize S - Jan 2014
Gemiddeld
Het dit geniet!
Gerda S - Jan 2011
Gemiddeld
very nice and qiuet place
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 5, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom