Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Boesmansklip
Kampeerplek.
Rietdakkie
Kampeerplek
Baliekamp 1
Kampeerplek
Baliekamp 2
Kampeerplek
Klipbokkie
Selfsorg
Grysbokkie
Selfsorg
Oupa Tienie
Selfsorg
Oupa Carl
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit net geskik is vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. 'n 4x4 word vereis as gaste 'n waentjie of karavaan sleep.

Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.

Balie’s Gat Kamp en Akkommodasie het nie elektrisiteit nie en daar is nie selfoonsein nie.

Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

'n Pendeldiens vanaf die bopunt van die berg tot in die vallei is beskikbaar op die uitklokdatum teen 'n ekstra fooi. Hierdie diens is slegs beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede en nie gaste wat kamp nie.

Gaste moet asb. al hulle vullis saam met hulle neem wanneer hulle uitklok. 'n Boete sal gehef word indien gaste vullis by die kampplek los.

Moet asb. nie kanse neem met jou voertuig, waentjie of karavaan op die pad nie. 'n Voorafbetaalde reddingsfooi word gehef.

Die tente kan net met 'n 4x4 bereik word. 'n Pendeldiens is beskikbaar as jou voertuig nie geskik is nie. Dit moet vooraf gereël word.

Gaste kan hul eie koelerboks saambring aangesien die yskas klein is en nie plek het vir alles wat koud gehou moet word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R292
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R292
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R292
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R292 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem