Ballantyne Cross
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fairwaylaan 20, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ballantyne Cross is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis met 'n moderne ontwerp en 'n nostalgiese retro-gevoel. Die huis is om die hoek van die Blouvlagstrand, Sanctuary-strand, wat slegs 500 m ver is en bied uitsonderlike, gerieflike en luukse verblyf.
Die huis het slaapplek vir 2 gaste en bied toegang tot die hele eiendom buiten die slaapkamers op die boonste verdieping. Op die onderste verdieping is daar 'n ruim oopplan-kombuis, 'n eet- en sitarea, aparte TV-kamer en 'n gastebadkamer.
Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastebadkamer het ook 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond, asook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea bied 'n uitsig oor die tuin en die sitarea het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n aparte TV-kamer met 'n platskerm-TV en na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai, 'n swembad sonder 'n heining, sonstoele, 'n netjiese tuin en 'n buitestort.
Die leefarea bied ook toegang tot 'n enkelmotorhuis. WiFi is beskikbaar. DStv Now is op albei TV's beskikbaar, maar gaste moet hulle eie besonderhede gebruik om in te teken. 'n Omsetter voorsien krag aan die TV, WiFi, ligte en sekere toestelle, soos die yskas.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballantyne Cross sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 27
Jaar gelys 6
Ligging
- Fairwaylaan 20, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fairwaylaan 20, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom