Baviaans Wes Guest House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R724 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse vakansie-ervaring.
Baviaans Wes Guest House bied basiese selfsorg- en rugsakreisigersakkommodasie.
Die plaas is ideaal vir 4x4- en 4x2-bestuurders en bergfietsryers en gaste kan al langs die pad die pragtige natuurskoon van die Klein Karoo aanskou. Gaste kan ook die verskeie staproetes op die plaas verken. San-rotskuns is ook te siene op die plaas. Daar is 'n groot verskeidenheid wild wat jy sal raakloop as jy gaan stap of rondry en geduldige voëlkykers sal in die sewende hemel wees op die plaas. 'n Hele paar bloukraanvoëls het hulle tuisgemaak in die tuin en gaste sal genoeg geleenthede hê om hulle van naby te aanskou.
Die gasvrou sal seker maak dat jy gemaklik is. Maaltye kan op versoek gereël word.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Elmarine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 8
Ligging
- Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Baviaans Wes Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom