Bay Breeze Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bay Breeze Akkommodasie is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Hartenbos. Dit is sentraal geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat dek met sitplek, asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Bay Breeze Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mark Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 3
Ligging
- Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Breeze Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom