Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BB's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir BB's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Genevieve M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, plekkie om te oornag. Lekker staproetes van daaraf.

Was perfek vir wat ons nodig gehad het vir ons tydtjie in Stilbaai. Eienaar moet dalk net noem sy het honde wat blaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BB's Place se terugvoer

Dankie, Genevieve, ons waardeer die terugvoering.

BB's Place
Gerhard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Badkamer is ongemaklik klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese langnaweek wegbreek.

Baie dankie Bonny en Deon vir die absolute lekker eenheid aan ons verskaf. Dankie ook vir die voorsorg dat ons geen beurtkrag ervaar het gedurende die langnaweek nie. Ons het lekker gebly en die stilte van die omgewing en die natuurskoon het ons behoorlik vars laat trugkeer huis toe. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BB's Place se terugvoer

Baie Dankie Johnny ons is so bly julle het n lekker naweek geniet. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Bonny en Deon

BB's Place
Rozetta L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta L
Saam met vriende

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Baie oulike en huislike verblyf, laat mens sommer verlief raak op van die items daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BB's Place se terugvoer

Baie dankie.

BB's Place
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c832c73412485d73224150659214e02b69d2f101878df9fe86c8fda2f1250d1b1e6d066a04f241b380720d238e9778fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 57 Palingsingel Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371913770645 21.410257784949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem