Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Be Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mark W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties ligging en weer en goeie gashere.

Baie lekker gebly. Aangename gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Mark, baie dankie vir die resensie.
Was lekker om jou hier te hê.
Groete,
Antoinette

Be Our Guest
Reyno S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno S
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon, netjies, veilig en beskostigbaar op Langebaan.

Met die prys in ag geneem is die plek heeltemal voldoende om veilig, skoon en gemaklik weg van die huis te bly. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie as ek weer oornag moet bly vir werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Reyno,
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om jou hier te hê. Kom kuier gou weer.
Groete,
Antoinette

Be Our Guest
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wenner, goeie waarde, netjies, gasvry, sentraal gelee.

Baie lekker gekuier. Sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Anita,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer. Dit was super lekker om julle hier te hê.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Antoinette

Be Our Guest
Anita B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik ons het onsself geniet.

Baie dankie ons het heerlik gebly. Ons sal vir seker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese naweek rusplek. Vriendelike eienaars. Voel baie welkom.

Pragtige huislike plek. Baie goed toegerus. Eienaars baie gasvry en kan die plek vir seker aanbeveel. Lekker naweek rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Linette,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Was lekker om julle hier te hê.
Groete Antoinette

Be Our Guest
André G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

"Be Our Guest" het alle verwagtinge oortref. Dit is 'n baie netjiese, veilige, pragtige en gerieflike plekkie in Langebaan. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit word opreg waardeer. Julle sien ons definitief gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi André,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Dit word werklik waardeer. Dit was verskriklik lekker om julle hier te hê.
Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Antoinette

Be Our Guest
Shirwa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirwa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

So beautifully decorated for a beach holiday. Had a lovely spot that was private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot plesier!

Baie dankie vir die heerlike kuier. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Riana,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is great mense, kom kuier asb. gou weer.
Groete,
Antoinette

Be Our Guest
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Thea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Sal weer daar bly.

Baie lekker en netjies. Baie vriendelike mense en uiters gasvry. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is fantastiese mense.
Sien julle Desember.

Be Our Guest
Shane L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, vriendelik.

Ons was deur die dag uit gewees, maar in die aand was dit rustig om die vuurtjie. Baie naby aan alles en die gasvrou en haar man is baie vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaton B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaton B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Fantastiese diens, almal was verskriklik vriendelik en die kamer is baie netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Shane, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien weer binnekort.
Groete,
Antoinette

Be Our Guest
Debbie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay for a few nights.

Very friendly host and a safe and peaceful stay for a few nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Debbie,
Thank you for the feedback, much appreciated.
Please come and visit again

Greetings,
Antonette

Be Our Guest
Maritza J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Baie mooi ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Maritza, baie dankie vir die mooi resensie. Word baie waardeer.

Be Our Guest
Philip S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike mense en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Philip,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.
Groete Antoinette

Be Our Guest
Marlene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en sakpas.

Baie vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly in stil omgewing. Sal vir seker aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Marlene,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Antoinette

Be Our Guest
Fanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, effektief en behulpsaam.

Ek is beïndruk met die vriendelike ontvangs, die netheid van die wooneenheid, en die behulpsaamheid van die persone betrokke. Die beskuit en koekies was ook baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig lekker om julle hier te he.
Groete Roy en Antoinette

Be Our Guest
Michael S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Cosy stay with all that is needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Plekkie is baie klein maar baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Goeie môre
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Roy en Antoinette

Be Our Guest
Duvall V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duvall V
Enkelreisiger

Heerlike kamer en wonderlike gashere.

Roy en Antoinette was vriendelik en dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Michael,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Word baie waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Be our guest

Be Our Guest
Hennie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie om te besoek.

Die mense was supervriendelik en verwelkomend. Mooi netjiese en veilige geriewe wat ons oorbly net 'n plesier gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê.

Be Our Guest
Claudwin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en gemaklik.

Sal definitief Be Our Guest aanbeveel. Roy en Antoinette was baie vriendelik en hulpsaam en het ons met ope arms verwelkom by die tuiste. Netjiese en skoon plek wat baie rustig is en ons kon onsself geniet. Baie dankie aan die eienaars, sal definitief weer kom vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Claudwin, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Roy en Antoinette

Be Our Guest
Hester F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ron en Antoinette het ons baie welkom laat voel.

Die plekkie is pynlik netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Julle is twee pragtige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Hester,
Baie dankie vir julle kuiertjie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier asb. weer.

Groete,
Roy en Antoinette

Be Our Guest
Eon T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie met briljante kliëntediens. Sal vir seker weer hiernatoe kom.

Baie lekker blyplek. Die gashere het die ekstra myl geloop en ek sal vir seker hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be Our Guest se terugvoer

Hi Eon,
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle hier te he.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Roy en Antoinette

Be Our Guest
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6500de2fabf56ef1dc05b7a476178a2c67b6480309025975a75a9c4d98f8968da0d7a4c8cfe342424398e22c8e2390dc2a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 53 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.100615129431 18.03655969567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem