Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be Our Guest is 'n semi-selfsorgeenheid wat grens aan die eienaar se hoofhuis in Myburgh Park, Langebaan. Daar is 'n privaat ingang en dit is ideaal vir oornagverblyf of ontspanningsreisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaaparea met genoeg pakplek in die hangkas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n klein kluis waar gaste hul waardevolle items kan stoor.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is nie 'n stoof nie. Die eenheid het 'n TV met YouTube, Prime Video en gaste kan DStv met hul eie intekenbesonderhede stroom. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n tafeltjie met twee stoele vir binne gebruik, askook 'n tafel met stoele om op stoep te ontspan. Die privaat buitestoep spog met 'n ketelbraai met 'n rooster, maar gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is slegs 650 m vanaf Langebaan-strandmeer en 2 km van gewilde winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by Be Our Guest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Be Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6500de2fabf56ef1dc05b7a476178a2c67b6480309025975a75a9c4d98f8968da0d7a4c8cfe342424398e22c8e2390dc2a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 53 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.100615129431 18.03655969567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem