Beaumont Family Wines
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beaumont Family
Wines
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Georgette V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plaaslewe. Mal oor die plek.
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi met uitstekende deli en restaurant.
Albert T - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek met 'n baie gasvrye gevoel. Sal defnitief terug gaan.
Albert Hagedoorn N - Mrt 2020
Algehele gradering
Compleet huis, met alle voorzieningen.
Jaco C - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese plaaswegbreek.
Beaumont Family Wines se terugvoer
Baie dankie Jaco, ons is so bly julle het dit geniet en was goed om julle hier te gehad het.
Sien gou weer met jul pragtige babba.
Groete,
Adele
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap