Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell Rock 19

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal minstens 21 dae voor aankomsdatum aan hierdie kantoor betaalbaar wees. Hierdie betaling kan via kredietkaart of EFT geskied. Hierdie kantoor sal jou kontak tydens bespreking om betalingsbesonderhede te verskaf.
- Geen student/matriekpartytjies of groepe, geleenthede en funksies word toegelaat nie. Hierdie verblyf is slegs vir gesinsverblyf en ons behou die reg voor om enige bespreking wat nie binne hierdie kategorie val nie, te kanselleer.
- Streng nie rook binnenshuis en geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Eiendom is in 'n woongebied met redelike geraas soos tuinmaak of bouwerk wat algemeen aanvaarbaar is tussen 07:00 en 18:00, en partytjiegeraas tot ongeveer 22:00.
- Gebruik van swembad is op eie risiko. Let asb. daarop dat hierdie kantoor geen beheer het oor of/wanneer die kompleksbestuur besluit om die swembad te sluit nie.
- Die woonstel is slegs bereikbaar via trappe.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kennery Island River, Woonstel 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461d6cf2fab1ee3a36353d4911d5ee69292131697fb295cf9a72b98fd2e795846229029add1b5c5dbdbe1e8cd7417b6c43a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Kennery Island River Apartment 19 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.073123 23.367588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem