Berryhill Estate
- Kapasiteit: 74 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Berryhill Estate is op ’n kleinhoewe slegs 7 km vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand en bied ’n keuse tussen selfsorg- en kampeerverblyf. Berryhill Estate is geskik vir kleiner toergroepe en dis die ideale trou-venue.
Gaste kan Kothuis 1 bespreek wat slaapplek vir 5 gaste het, Kothuis 2 met slaapplek vir 5, 'n kothuis met slaapplek vir 4 of een van die kampeerplekke. Die kothuise is gerieflik gemeubileer en het elk ’n privaat badkamer met ’n stort. Elke kothuis het ’n kombuis met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampeerterrein het 15 staanplekke, waarvan party kragpunte het, en deel die ablusiegeriewe met storte en toilette vir mans en dames. Daar is ’n wasgoedarea waar gaste hul wasgoed en skottelgoed kan was.
Gaste kan by die swembad op die houtdek ontspan of die vlugbalbaan geniet. Die kleinhoewe bied stap- en bergfietsryroetes, en die Robberg Natuurreservaat is slegs 7 km ver. Daar is ook ’n pizzaplek en roomyswinkel net oorkant die straat.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Louné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 6
Ligging
- Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Berryhill Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 74 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom