Blaasoppie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1673
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Melissa M - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Sylvia B - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely place and location. Let down by cleanliness and booking agent.
Lees meerAubrey O - Jan 2024
Algehele gradering
Kuier uitmuntend met klein kinders.
Yuanling X - Nov 2023
Algehele gradering
All good.
Francois G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig met genoeg om te sien en te doen.
Simone G - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay would have preferred more blankets in chilly weather.
Rene R - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en gemaklik.
Thea Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Dirkie D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, ruim woonstel, naby die see en groot kuierarea. Lekker plek.
Lees meerTinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en Paternoster was 'n wonderlike eerste ervaring vir ons gewees.
Benjamin K - Jul 2022
Algehele gradering
Blaasoppie is die perfekte wegbreek vir 'n gesin en so baie om te doen in die omgewing.
Francois M - Jun 2022
Algehele gradering
Nie die eerste keer nie en beslis nie die laaste keer nie.
Ulrich G - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Patricia J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspanningshuis.
Lees meerBernadine B - Nov 2021
Algehele gradering
Ontspanne wegbreek van jou besige skedule.
Chantal M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie veilig.
Andri D - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous! You will see me again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties! Julle sal my weer sien.
Alles omtrent die verblyf was goed! Ruim en skoon en ek was super gelukkig dat daar 'n toesluitmotorhuis was. Die enigste stoornis was die geraas vroeg die Maandagoggend van die Bakvisse-eenheid af (net na 6 vm). Dit het geklink soos kontrakwerkers wat besig was om goed reg te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yolandé P - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Mia U - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, mooi en skoon.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 20, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom