LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Black Eagle Guesthouse | LekkeSlaap
+12

Black Eagle Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Black Eagle Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantel V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en netjies en mense was baie vriendelik! Oop ruim kamers.

Baie goeie blyplek. Sal dit aanbeveel.

Eva A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva A
Saam met vriende

Excellent.

Very welcoming. Trevor kept on checking on us when we got lost . A very nice guy.

Lancelot M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lancelot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, amazing, hreat hosts. Loved it!

A home away from home, every household amenity within reach and in perfect condition. I promised the owner that I will buy his establishment one day.

Dorah Matladi S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dorah Matladi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful and clean, just not situated in a safe place.

The place is generally not safe, there are no tight security measures. In an event of burglary, guests are not safe. There is a door dividing the bedroom and the main house where the owners live, on our second night we could not sleep peacefully due to a lot of movement, whispering and a dog barking coming from that room.

Klaas V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas V
Saam met vriende

Gastvrij en warm welkom.

Keurig en schoon appartement met goede bedden waar je lekker in slaapt. Grote badkamer met bad en douchehoek.

George L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Enkelreisiger

Presies wat ek nodig gehad het.

Die rede dat ek Graskop toe gegaan het, was om my vrou se as uit te gooi by God's Window. Ek het voor die tyd by my gasheer uitgevind of dit toelaatbaar is, ens. Nadat ek met die mense by God's Window gepraat het, het ek besluit om nie vir die volgende oggend te wag nie en het dit sommer dadelik te doen. Daardie aand het my gasheer my genooi om saam met hom en sy gesin te braai omdat hy my rede om Graskop te besoek verstaan het. Ek het nie saam met hulle gebraai nie, maar ek sou Black Eagle enige tyd aanbeveel, want Trevor en sy gesin is regtig mense wat omgee. Die akkommodasie was ook van die hoogste gehalte en daar was nie 'n ding wat ek gekort het nie.

Doctor D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doctor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

They have to put a heater in the room and if they have more space, a swimming pool will be cool.

I was so happy to be at God's window and driving to the winding road of the Pilgrimrust was a breathtaking moment. Waterfalls at Sabie is never enough to be there.

Alpheus M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alpheus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I like the place.

I enjoyed my stay and I'll be back again in the future.

Eric K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eric K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people who run Black Eagle were friendly and caring.

The Black Eagle was clean, and they catered for our needs without being fancy.

Black Eagle Guesthouse's terugvoer

Thank you your review. It is much appreciated.

Black Eagle Guesthouse
Juanine H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanine H
Enkelreisiger

Ons het dit baie geniet.

Die eenheid was skoon en netjies. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Monique S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verfrissend en lekker in 'n stil buurt!

Ons verblyf by Black Eagle Gastehuis sal ek vir enige iemand kan aanbeveel wat wil wegkom van die stad se geraas! Die plek is netjies gewees van dag 1 af en die die dienste wat hulle gebied het was puik! Sal graag Black Eagle Gastehuis weer besoek!

Lindiwe M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Gesin met tieners

Black Eagle's manager gave us a warm welcome, very clean and neat place.

We had a wonderful weekend, it was my twin 11 yrs old boys' birthdays and they loved the place. We had lots of fun and enjoyed the weather. I will recommend it to everybody.

Nadine P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation perfect. Very modern, clean and suitable for getting to all locations around. Owner has hands on interaction.

Great accommodation. Only the town itself leaves a lot to be desired. Prices of restaurants way over the top . Not in line with travellers for the area. Way overpriced. Should look at a franchise in the area. Also a lot of begging vagrants accost tourists. The metro police should rather see to that than harassing out of town tourists for licences, ID checking etc. Twice on one road within the space of 500 metres. Puts people off.

Sanet N - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

Baie netjiese verblyf in 'n heerlike, stil area met 'n goeie gasheer. Ons het heerlik gebly.

Boet J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat

Very clean and neat guest house - will definitely stay there again when visiting Graskop.

Sidney C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney C
Gesin met tieners

Puik!

Baie netjies en ruim, gerieflik gebly met twee tienerseuns. Lielie was besonder hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel. Net 3 voorstelle: 'n broodrooster vir ontbyt, 'n spieël in die badkamer (manne moet skeer) en 'n braai-kasserol om die braaivleis in warm te hou. Die gastehuis is naby alles en ons het die wêreld plat gery sonder om te voel ons het myle ver gery.

Segomotso M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segomotso M
Gesin met klein kinders

The place was great and the service excellent.

I really enjoy my stay at the place, will highly recommend it. The only negative, is the place is difficult to find.

Gugulethu H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu H
Saam met vriende

Great stay at a location close to sites we wanted to visit

I believe the stay at Black Eagle was very nice and convenient. The ownwer, Nicole, was a very great host as she made sure we were as comfortable as possible and enjoyed every minute of the stay. The place was clean and very comfortable. Its location was in a place 5kms from the natural sites we aimed to visit. I am going to recommend the place to friends and family whol want to visit this side of Mpumalanga.

Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMePnIegJvqjBnr4fKno6Vze3tBnI3hIJ4kbVrKSAOGmP2i2I75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 Oorwining street 874/24 Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.925341276372 30.843354463577
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!