LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bliss by the Beach | LekkeSlaap
+33

Bliss by the Beach

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bliss by the Beach
Selfsorg
Toiletpapier, handeseep, sjampoe, stortjel, vars melk, tee, suiker en koffie.
Wasgoedmiddel, lugverfrisser, strand- en badhanddoeke, 'n haardroër, haartang en DStv.
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Aug 2021 tot 31 Okt 2021.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Aug 2021 tot 31 Okt 2021.

Huisreëls

'n Geriewefooi van R450 word vir Covid-19-nakoming, DStv, water en elektrisiteit gehef en die rekening sal sodra die bespreking gemaak is aan die gas gestuur word. Dit moet voor aankoms betaal word.
Sleutels sal nie oorhandig word indien al die uitstaande gelde nie betaal is nie, insluitend die fooi hierbo.
As gaste eers na 19:00 wil inklok word daar aangeneem dat gaste nie die bespreking gaan nakom nie, tensy dit voor die inklokdatum so met die bestuur gereël word.
'n Groet-en-ontmoetfooi van R250 word gehef as gaste na 19:00 inklok, tensy dit ten minste 24 uur voor die inklokdatum met die bestuur gereël word.
'n Tweede parkeerplek is beskikbaar teen R80 per dag.
Die instansie kan nie aanspreeklik gehou word vir die verlies van of skade aan enige persoonlike items en/of persoon vir elke rede ook al nie.
Alle kontantdeposito's of -betalings deur Bliss by the Beach is onderhewig aan 'n ekstra R65-administrasiefooi.
Alle kredietkaarttransaksies is onderhewig aan 'n 3,3%-heffing.
Laat inklok en vroeë vertrek kan teen R100 per uur of gedeelte daarvan gereël word. Dit moet deur bestuur goedgekeur word en vooraf betaal word.
Beleide van Coral Eighteen Apartments is van toepassing.
'n Identiteitsdokument, soos 'n paspoort of ID-boek, moet op die inklokdatum by ontvangs gewys word.
Rook is streng verbode in die woonstel.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie meubels in die woonstel verwyder of skuif nie.
Onder geen omstandighede sal fietse, branderplanke, rolskaatse, duikpakke, skaatsplanke of vlieërplanke in die woonstel, of stoorplek toegelaat word nie.
Gaste kan nie grootmaat-items in die eenheid stoor nie.
Indien gaste diesulke stoorplek benodig moet dit vooraf gereë word.
Veilige stoorplek is beskikbaar teen 'n ekstra R175 per dag en dit moet vooraf betaal word.
Die sleutels word nie oorhandig tensy alle uitstaande fooie betaal is nie en sal slegs oorhandig word aan die geïdentifiseerde gas wat bespreek het.
Indien die sleutels verlore raak, word 'n R500-sleutelfooi gehef.
Geen besoekers word in die eenheid toegelaat, tensy dit vooraf met bestuur gereël word nie.
Covid-19-reëls geld:
Alle gaste se temperature moet gemeet en gerapporteer word.
Gaste moet 'n Covid-19-simptoom en -reisgeskiedenisvorm invul en teken.
'n Rekord van alle gaste moet gehou word vir die Departement van Toerisme.
Alle Covid-19-reëls moet nagekom word en sal verduidelik word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 2 persone)
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 2 persone)
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 16, Coral Eighteen 10A, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApamNfSrxHxYywzz6zQ7mPCfzElnvQPyne8MfY50Sh84Q5bqesB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R1 148  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 16 Coral Road 10A Coral Eighteen 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.817632054246 18.475585700653
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!