LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blouberg Heights BB1404 | LekkeSlaap
+25

Blouberg Heights BB1404

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Blouberg Heights BB1404
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rob W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie netjies en veilig met die beste uitsig oor Valsbaai. Tafelberg op sy mooiste. Sal beslis weer daar gaan bly.

Elmien L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees!

Lekker gebly! Wonderlike uitsig!

Giel J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryfbaar.

Niks uit sy plek nie, skoon, lekker, mooi, veilig.

Fredalaine H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredalaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Fantasties. Sal weer gaan.

Linda U - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blouberg is where we like to be.

Friendly staff, smooth booking procedure, excellent communication. A delightful unit, supplying everything you could wish for, in one of our favourite places to be. The only negative would be the inside of the oven which I fear hadn't been cleaned recently, the smell of burning grease and visual splatters of something was a disappointment. We will most definitely be back.

Blouberg Heights BB1404's terugvoer

Dear Linda,

Thank you, your stay was valued.

The oven is deep cleaned after every stay. We are aware of oven stains and will endeavour to apply stronger chemicals going forward.

Hope to see you soon.

Regards,
Blouberg Heights BB1404

Blouberg Heights BB1404
Werner V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met tieners

Wonderful accommodation, with awesome views.

Wonderful accommodation, very clean with good security and awesome views of the ocean, Table Mountain and Robben Island. Very close to the beach and easy access to beachfront walkways and restaurants.

Yolande M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was 'n heerlike wegbreekkans en plekkie die beste uitsig ooit. Sal vinnig weer gaan.

Marina V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut als wat mens nodig het, baie gerieflik, sal beslis weer 'n draai kom maak.

Vreeslike gerieflike woonstel, sal dalk net voorstel 'n plekkie vir 'n muurprop naby 'n spieël vir dames om meer gerieflik hare te kan blaas. Indien dit daar is, het ek dit dalk net mis gekyk! Verder het ons regtig geen klagtes nie. Beslis alles wat mens nodig het.

Salome V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dwayne is baie hulpvaardig asook vriendelik. Die skoonste woonstel en baie ruim. Beddegoed en handdoeke skoon en ruik so lekker. Mooiste view! Baie veilig en loopafstand na strand. Ons gaan beslis weer. Puik oor die algemeen. Dankie Dwayne.

Christo D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My nommer 1 keuse vir volgende besoeke aan die Kaap!

Die vriendelike, professionele ontvangs deur Dwayne, asook die geriewe, netheid en ligging met die wonderlike uitsig maak Blouberg Heights 1404 onoortreflik. Ek en my vrou sal verseker weer daar wil tuisgaan op besoek aan die Kaap - hetsy vir besigheid of om te ontspan.

Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights Eenheid 221, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZWYzYTdhLTU0ZTUtNDc4Zi1iY2E5LTFlOTYzZmEyMzdkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights Unit 221 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.802768 18.462718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!