LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Pearl | LekkeSlaap
+20

Blue Pearl

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Blue Pearl
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alida B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Weskus gasvryheid.

Dit is 'n pragtige ruim huis, Weskus-styl en was so gerieflik met die skottelgoedwasser en wasmasjien in die huis. So lekker, sommer stapafstand na die strand en al die restaurante en winkeltjies op die dorp. Sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak, was net wat ons nodig gehad het.

Monique C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vuil plek.

Vuil vloere, vloere nie eens uitgevee, nog minder gewas nie. Borde, glase en potte en utensils verskriklik vuil, ek moes als was soos ek uithaal om te gebruik. Definitief nie gesanitize as die vloer nie eers uitgevee word voor nuwe mense inkom nie. Ek't Ronel laat weet, syt vrou gestuur om weer te kom volgende dag, sy't letterlik ingekom 3 min net sitkamer en kombuisvloer gewas en gegaan en was, het mens ongemaklik laat voel, want sy was kwaad oor sy vloer moes kom was. Eerste keer in my lewe wat ek by so vuil plek aankom. Baie swak gemanage daai huis. Koffietafel het nog taai merke opgehad. Spieëls - kinders se vuil handemerke.

Blue Pearl se terugvoer

I am truly sorry and saddened by your experience at Blue Pearl I assure you that this will never happen again. As the owner, I take pride in the cleanliness of the house as my guests must enjoy their holiday and not worry about cleaning a house. I will most certainly take this up with Ronel and the cleaner and hope this will never happen again!

Please accept my most humble apology for your experience, I hope you will visit Paternoster again and Blue Pearl.

Blue Pearl
Tharina B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina B
Gesin met klein kinders

Wat 'n juweel van 'n plek!

Ons was mal oor hierdie ruim vakansiehuis! En so goed geleë - ons kon heerlik as gesin stap na die strand, na restaurante en koffiewinkeltjies. Die huis is groot, met genoeg badkamers en oopplan-leefarea. Perfek vir vakansie. Die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n bonus.

Sandra V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Veilig en alles wat nodig is, is in die huis.

Mariska L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie, Weskus, Paternoster.

Verbly is netjies en als wat 'n mens nodig het.

Blue Pearl se terugvoer

Baie dankie Mariska, hoop jy sal vir Blue Pearl weer kom kuier.

Blue Pearl
Caroline O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline O
Gesin met tieners

Uitstekende diens, en ligging.

Ons het baie lekker gekuier. Diens is fantasties. Blue Pearl was netjies en skoon. Ons sal definitief terug wees.

Blue Pearl se terugvoer

Baie dankie Caroline, hoop jy sal vir Blue Pearl weer kom kuier.

Blue Pearl
Adriana S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S
Gesin met tieners

Baie lekker gewees al was ek nie gesond gewees nie.

Baie lekker gebly en alles was in huis wat 'n mens nodig het.

Koos V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Baie netjiese en skoon plek met alles wat jy nodig het soos skottelgoedwasser en wasmasjien.

Goeie waarde vir geld. Loopafstand van winkels, restaurante en selfs die strand.

Wilma S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S

Sien sterre.

Sien sterre.

Blue Pearl se terugvoer

Baie dankie Wilma,

Hoop jy sal vir Blue Pearl weer kom kuier.

Blue Pearl
Evelyn T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T
Gesin met tieners

Fantasties

Plek is veilig, naby alles geleë en die kuier was fantasties.

Blue Pearl se terugvoer

Thank you so much for your review, hope you and your family will visit again soon.

Blue Pearl
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 68, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d85df5c5bafbc377b9dd3502897ec17aff8ac20f92b38f1f6f211e9aa79f73b94d80696fbb181f6817c1b16a98987db0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 68 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.809056193437 17.894064039218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!