LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Tangerine | LekkeSlaap
+84

Blue Tangerine

Selfsorg
Main House
Vanaf R6 000
per eenheid
Beskrywing

Die Main House beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en 'n TV met DStv teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daar is 'n eenmalige R1000-skoonmaakfooi vir die hoofhuis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodrum-singel 3, Crofters Valley, Noordhoek, Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c315362970f2d946bd8af2dcd654f6ad767a257e2fe4e589bfd4fad4c030d029d59ab0f1c013d62c6e751b831612b9c346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 10) 3 Bodrum Close Crofters Valey, Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.11023 18.38327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!