LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blueberry Hill | LekkeSlaap
+8

Blueberry Hill

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Blueberry Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Gesin met klein kinders

Vinnige naweekkuier by familie.

Ons het net een aand daar gebly, maar die area is stil en ons het baie veilig gevoel. Die huis is groot met 'n kombuis en als was daar wat ons nodig gehad het.

Edith A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith A
Saam met vriende

Uitstekend!

Ek kan beslis vir Alta en haar ongelooflike plekkie aanbeveel. Huis weg van jou eie huis. Die kinders het dit net so baie geniet. Stil en rustig, en die mooi groen tuin maak pragtige fotos. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Sommer baie gou weer.

Christa F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Gesin met tieners

Die plek is netjies met lieflike detail.

Genoeg slaapplek met gemaklike beddens. Genoeg eetgerei en die dekor is pragtig. Die storte is egter baie klein. Dit was baie warm maar daar is genoeg waaiers en lugverkoelers. Sal weer daar oornag.

Joretha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V
Gesin met tieners

Absoluut perfek! Ruimte en veilig!

Baie veilig en skoon. Alles wat nodig het, is daar. Baie behulpsame gasvrou. Heerlike plek vir meer as een familie. Sal definitief weer daar bly.

Ingrid H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Gesin met klein kinders

Gerieflike, netjiese verblyf.

Groot en goed toegeruste huis. Alles was netjies en skoon. Ons sal weer daar bly.

Lori D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lori D
Gesin met tieners

Gemaklik.

Lieflike ruim huis en erf. Ideaal geleë. Was die ideale bymekaarkom-plek vir ons gesin wat van oral af kom. Daar kan dalk net gelet word op die dubbelbeddens wat nogal baie "squeaky" en raserig is. Sal vir seker weer daar wil tuis gaan.

Clinton C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C
Saam met vriende

Skoon en lekker baie spasie. Was 'n plesier.

Groot huis met baie spasie en al die basiese geriewe. Vriendelike ontvangs.

Candi J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candi J
Gesin met klein kinders

Very impressed and happy with the guest house.

We arrived earlier than the check-in time and Alta very kindly let us in without batting an eye. Our teenage daughter (at the last minute) changed her mind and decided to make the trip with us. Alta had no issue with the last minute visitor and happily accommodated us. The guest house is beautiful, neat, tidy, clean, spacious and secure. We will be making our booking to stay at Blueberry Hill again for our trip back from Cape Town in December. We won't use any other guesthouse in the future. Blueberry Hill will now be our home away from home when travelling through Bloemfontein. Thank you, Alta, for your kindness and providing the most lovely accommodation.

Stéfan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stéfan B
Gesin met tieners

Baie spasie, skoon, netjies, baie billik.

Ideaal vir 'n groot gesin of gesinne of groepe. Ons sal beslis weer gebruik. Uitstekende tariewe. Netjies en skoon.

Kelly C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly C
Enkelreisiger

Baie gerieflik en 'n gevoel van tuis wees.

Blueberry Hill was 'n gerieflike bekostigbare bestemming. Hulle het fantastiese kliëntediens. Ek is baie tevrede.

Rene V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Dit was baie oulik. Die huis is ruim en netjies en die plekkie gee 'n huislike atmosfeer.

Die plekkie is baie veilig en baie skoon. Mooi tuintjie en lekker voorstoepie om gesellig te wees. Lekker, ruim kamers en lekker badkamers.

Danielle R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R
Besigheidsreis

Privaat, rustig en wonderlik.

Blueberry Hill was die perfekte plek vir 'n groot groep mense wat baie sentraal in Bloemfontein wil woon. Alta was baie hulpvaardig en die staf ongelooflik.

Sarina V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Kan Blueberry Hill definitief aanbeveel, vriendelike ontvangs, alle navrae is dadelik uitsorteer. Heerlike ruim en gerieflike huis, met uitstekende diens. Baie dankie Alta.

Ryno B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties, 'n huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gebly en geen tekort gehad aan enige iets nie. Die huis is fantasties, ruim, veilig en sentraal geleë. Wonderlike, behulpsame gasvrou. Ons sal beslis weer hier oorbly en dit aanbeveel. Dankie Alta.

Jeanne F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F

Baie lekker.

Dankie die verblyf was baie lekker sal dit definitief aanbeveel.

Sonet P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, ruim!

Badkamers pragtig en skoon, huis ruim en so netjies en het werklik alles wat mens kan nodig hê om 'n langer verblyf vir 'n groot gesin absoluut gerieflik te maak! Ons het die spasie en veral die lieflike grasperk vreeslik geniet! Winkels en stad is lekker naby, tog is die omgewing rustig.

Keith D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith D
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met baie spasie.

Die verblyf was veilig en netjies. Daar is genoeg slaapplek vir 10 mense in die huis. Sal weer daar oorbly.

Karen B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met klein kinders

Lieflike, groot huis.

Lieflike, groot huis met 'n oulike en volledige kombuis. TV in elk van die 4 slaapkamers met DStv en gratis WiFi. Ons was 'n gesin van 4 met 2 klein kinders, my ma-hulle en oom en tannie vir 'n familie begrafnis. Het 3 aande gebly en dit regtig baie geniet!

Claire D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D
Gesin met klein kinders

Very comfortable and great location.

We stayed as 2 families for a rugby tournament. The accommodation was excellent, comfortable and everything we needed.

Sonia E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet neighbourhood and well-equipped house.

We enjoyed our one night stay at Blueberry Hill. The kitchen is very well equipped. It was comfortable and homey. We would stay again especially if it were for a longer time. Wish we had known about Blueberry Hill when our family was visiting South Africa! There would have been room easily for us all.

Eben M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ruim en privaat.

Blueberry Hill is in 'n baie rustige area geleë. Die mense was baie gasvry en die verblyf was baie lekker en rustig.

Mari-louise T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise T

Dit was baie lekker en rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles was vir ons reg gesit en was mooi en netjies. Dit is 'n rustige buurt. En is naby aan alles wat ons wou besoek het.

Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, voldoen aan al die vereistes van 'n groep wat oornag verblyf soek in Bloemfontein.

Blueberry Hill is 'n gerieflike groot huis wat meer as genoeg plek het vir my en my vrou vir 'n oornag stop op ons reis van die Kaap na Pretoria. Die huis is ruim, goed toegerus, naby winkels, insluitend supermarkte en restaurante sowel as 'n vulstasie, wat maklik bereikbaar is. Ons kan dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat net wil oornag of besigheid van enkele dae in Bloemfontein het. Dit is maklik om die huis te vind wat in 'n relatiewe stil straat geleë is.

Anja H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly! Daar is oorgenoeg spasie en 'n heerlike grasperk vir kinders om rond te hardloop na 'n lang dag op die pad. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Die gasvrou is behulpsaam en vriendelik. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

Marco A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Groot huis vir ons 4 mense gehad. Gratis WiFi is 'n positief. Baie dankie. Skoonmakers volgende oggend dadelik op diens. Fantasties. Enigste negatiewe is - die bad in hoofslaapkamer het bietjie aandag nodig (sak weg). Die storte is bietjie klein (ek is 'n groot persoon). Die dubbelbed in die hoofslaapkamer moet net stewig gemaak word op sy raamwerk. Matras was gerieflik. Dankie.

Andre S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

'n Plesier.

'n Huislike ervaring so in die hartjie van die Rose Stad.

Lee Ann M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Ann M
Gesin met klein kinders

Baie groot en gerieflik.

Beslis lekker vir 'n groot gesin.

James Peter B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area. Goeie diens en netheid.

Baie dankie. Ons het heel lekker gebly. Rustige area en nie vêr van naaste sentrum nie. Huis is lekker groot en netjies.

Hannelie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, gerieflik en goed geleë.

Waarde vir geld in goeie area van Bloemfontein, gerieflik geleë naby winkels en restaurante.

Berli O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berli O
Besigheidsreis

Groot en lieflik.

Ons was verbaas oor hoe groot dit was. 4 slaapkamers, 3 badkamer (2 met bad en stort, 1 met stort, almal met toilette), kombuis (met groot yskas en stoof), sitkamer, eetkamer en groot tuin. Ons het die hele huis vir onsself gehad en met net 2 mense kon ons amper verdwaal. Silwerskoon en so lieflik ingerig kan mens nie help om tuis te voel nie. Onderdakparkering in 'n baie rustige en veilige area. TV's met DStv in elke kamer en in die sitkamer. Warmkomberse en verkoelers. Mini-kombuis in die 1 slaapkamer (klein yskas, ketel ens.) met en suite-badkamer. Was spyt ons kon nie langer bly nie.

Pierre D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Gesin met tieners

Dit voel asof jy by jou ouerhuis gaan kuier.

Uitstekende waarde vir geld. Die huis het meer as genoeg spasie en baie karakter.

Denise S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met vriende

Gerieflik, veilig, skoon, baie netjies en alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Blueberry Hill. Dit was veilige verblyf wat geskik was vir ons honde waarmee ons saans lekker kon ontspan op die stoep na 'n lang dag van kompetisies. Die area is baie stil snags en heerlik om met al die voëls se gesels in die oggend wakker te word. Netjies groot tuin wat veilig omhein is. Die huis was pragtig skoon binne en meer as genoeg ekstra beddegoed, sou dit koud word. Die tee, koffie, suiker en melk wat verskaf was, was groot verassing.

Sofia V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sofia V
Besigheidsreis

Afrikaner-gasvryheid op sy beste.

Blueberry Hill bied 'n gemaklike atmosfeer in 'n volledig toegeruste vierslaapkamerhuis. Die eienares gaan uit haar pad om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Ferdinand P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand P
Saam met vriende

Bloubessie is uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer besoek en aanbeveel aan vriende.

Ons het net oor een nag by Blueberry Hill geslaap. Ons was aangenaam verras met die ruim eenheid en hoe goed dit toegerus is. Al ons behoeftes is in voorsien en ons het niks gemis nie. Baie dankie aan ons gasheer vir die uitstekende diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Blueberry is excellent value for money. Will definitely visit again and recommend to friends.

We only slept over one night at Blueberry Hill. We were pleasantly surprised at the spaciousness of the venue and how well it was equipped. All our needs we catered for and we lacked nothing. Thank you to our hosts for the excellent service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rina V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met vriende

Lovely spacious house, a home away from home!

We booked this house for two families that took a trip from the Western Cape to Bloemfontein for a school rugby tournament. We had a wonderful time, the house is so spacious, very neat and clean and has everything a person needs and more! We will definitely stay at Blueberry Hill again when we have to go to Bloemfontein again.

Olga F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga F
Gesin met klein kinders

Nice big clean place.

Well equipped. Great for a long stay as well. Place with a character. We liked it.

Aldo M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Voel tuis soos by jou eie huis.

Alta het ons baie vriendelik ontvang en jy het dadelik welkom gevoel. Die vertrekke is ruim en als is baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Kobus C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met vriende

Het baie lekker geslaap.

Alles was perfek soos dit is.

Estine L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estine L
Gesin met tieners

Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Dit is baie skoon, rustige, pragtige verblyf.

Ons het heerlik tuis gegaan. Daar is baie spasie en dit is netjies en baie gerieflik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Carien L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit is werklik waarde vir geld, voel soos by eie huis.

Blueberry Hill's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jou mooi boodskap. Hoop ek sien julle weer.

Alta

Blueberry Hill
Martitia O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martitia O
Gesin met klein kinders

Gesellige groot huis, sal definitief weer kom!

Ons het net 'n vinnige aand hier oorgebly as tussenstop, maar sal vir seker weer hier bly, selfs met 'n klomp vriende. Beddens is gemaklik en kwaliteit beddegoed en handdoeke laat jou vir seker soos 'n welkome gas voel.

Blueberry Hill's terugvoer

Baie dankie ek waardeer dit. Hoop ek sien julle weer.

Alta

Blueberry Hill
Vanaf R1 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 85, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNzMyNmFlLTZmN2ItNDU4Mi05M2MyLWYxZmYxMGIwOWVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 8 persone) 41 5 1 5 85 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09704 26.21527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!