Blushing Bride
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Andries M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsuig, wonderlike vakansiehuis vir 2 families.
Blushing Bride se terugvoer
Hi Andries, baie dankie vir die resensie. Ons is verjeug dat julle lekker kon familie vakansie hou by Blushing Bride. Hoop om julle gou weer in die nabye toekoms weer te sien.
Adri B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik met die ongelooflikste uitsig!
Blushing Bride se terugvoer
Hi Gert, baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang. Ons is baie bly dat julle die mooi uitsig kon geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom