Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Leané N - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame mense en lekker rustige atmosfeer.
Isabella M - Des 2023
Algehele gradering
Refreshing and relaxing.
Pieter N - Mei 2022
Algehele gradering
Net as oornag gebruik, maar die kamer was baie netjies en skoon.
Lauren D - Nov 2018
Algehele gradering
The friendliest lodge I have ever stayed at.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die lekkerste lodge waar ek al ooit gebly het.
Die eienaars is die gaafste mense wat jy ooit sal ontmoet. Dit is rustiek, maar perfek vir wat ons nodig gehad het. Die chalets is klein maar baie skoon en die ontbyt is perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ann P - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en doodse stilte.
Corne H - Okt 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf, baie netjies ingerig en in 'n stil en veilige omgewing.
Minnette J - Jun 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring om tuis te gaan op 'n "groen" plaas, ek was beïndruk.
Ansonette D - Des 2013
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Die diens was baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies.
Robert M - Des 2013
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet.
Marna D - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderlike gashere, beste ontbyt en alles was tops.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom