Bodhi's Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bodhi's Beach House is tussen 'n groenstrook en die strand in De Kelders geleë en is 'n volledig gemeubileerde kothuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is binne maklike bereik van die strand, grotte en koffiewinkels geleë en is die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.
Die eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n draagbare eenplaatsgasstoof toegerus. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Dit lei na 'n privaat stoep met gedeeltelike see-uitsigte.
Diegene wat op soek is na avontuur kan De Kelders-grottoere aanpak of die opwindende ervaring van haaihokduik geniet. Verder is daar uitstekende walviskykgeleenthede, staproetes by die nabygeleë natuurreservaat, en 'n kans om saam met krokodille te swem.
Slaapplek
’n Bespreking by Bodhi's Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Gerald Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 12
Ligging
- Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bodhi's Beach House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom