Bokkomblommetjie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Sandra M - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Theresa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Helena M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike koeler wegbreek van die allerdaagse.
Aldovize E - Mrt 2024
Algehele gradering
Voorsiening vir loadshedding is gemaak. Gas stofie, rechargeable lig, WiFi.
Lizann I - Mrt 2024
Algehele gradering
We had a great weekend.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, ontvangs baie vriendelik, was heerlik om hier oor te bly.
Megan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Inge-leigh A - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig mooi skoon.
Nick Y - Feb 2024
Algehele gradering
Quaint old fish and chips shop makes for dinky digs that doesn't break the bank.
Antoinette E - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Donovan D - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing but Bokkomblommetjie needs a makeover.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dear Donovan,
We are really sorry that our accommodation did not meet your expectations. We will make an effort to improve our offering. You were in our backpackers/cabin town unit, and you had the whole place with 6 bedrooms for your use, one of which is very large with a brand new queen-size bed. You also had 4 showers for your exclusive use.
Yolandi P - Jan 2024
Algehele gradering
Chippie is 'n gerieflike oornagplekkie.
Sharon B - Des 2023
Algehele gradering
Die plek is algeheel baie mooi en netjies, ek het dit baie geniet.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Sharon
Baie dankie vir jou resensie.
Ons neem kennis van jou punte - die messe is aangekoop, die stortdeure se skuifslotte is reggemaak en ons is in die proses om deur al ons matrasse te werk en te vervang. Dit was die eerste keer dat 'n gas dit aan ons genoem het en ons was nie bewus van die probleem nie.
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete Lizette en Andries
Karin J - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon met als wat ek benodig het, veilig en rustig na 'n lang dag op die pad.
Elsabe H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Martie Van Tonder V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Martie
Ons het dit vreeslik geniet om jou by ons te ontvang en ons hoop ons sien jou weer.
Jy is n inspirasie en jou lig skyn helder.
Lizette en Andries.
Dayspring Design C - Sep 2023
Algehele gradering
Bokkomblommetjie is a precious home-away-from-home in Lamberts Bay:.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Alet F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflike verblyf, naby aan alles.
Carol-lea H - Aug 2023
Algehele gradering
A little gem in Lamberts Bay for a one night stop-over.
Marissa K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic!
Henk En Ronelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige en netjiese woonstel. Alles wat ons nodig het.
Erika M - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike plek en aangemame ontvangs.
Adri S - Jun 2023
Algehele gradering
Kuier was fantasties.
Adele B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sune K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker vir oorslaap.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Sune
Baie dankie vir u resensie.
Die drankwinkel se mense was vir ons nog nooit 'n probleem nie, maar ons kan u vrese verstaan.
Groete Lizette en Andries
Natalie V - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice.
Doria Z - Feb 2023
Algehele gradering
Sielsgenot.
Fred-earl W - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent value.
Sabrina B - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Arizona E - Jan 2023
Algehele gradering
It was amazing. Andries was a real star and he made us feel welcome and spoiled us with coffee, tea, milk, and delicious rusks.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Thank you dear Arizona, for your lovely words. We hope to see you one day again when you return, we loved having you here. Best of luck and best wishes for your year ahead. Warm regards. Lizette and Andries
Angeline B - Jan 2023
Algehele gradering
Gesinskuier met met familie.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Angeline, baie dankie vir die mooi woorde. Ons het u wonderlike, aansteeklike laggie so vreeslik baie geniet. Ons hoop ons sien u weer as u teruggekom van u uitgebreide toere. Baie dankie ook vir hoe mooi skoon u die eenheid gelos het, ons waardeer dit opreg. Groete. Lizette en Andries
Roger V - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dear Roger and family,
Thank you for the kind words, we hope to see you again.
Warm regards,
Lizette and Andries
Sherley S - Des 2022
Algehele gradering
Spend 4 days over Christmas with children and grandchildren.
Lees meerBokkomblommetjie se terugvoer
Thank you dear Sherley for the lovely review.
We enjoyed your family, the love, and your energy.
We hope to see you again.
Warm regards, Lizette and Andries.
Angelique B - Des 2022
Algehele gradering
Goeie akkommodasie vir een aand.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Angelique, ons is baie jammer dat u nie u verblyf geniet het nie. Op die eerste klagte, u kon regtig met ons gepraat het terwyl u hier was en ons aandag daarop gevestig het - ons kinders het hier gekuier by die ou mense en ons sou hulle dadelik stilgemaak het. Op die 2de klagte van die vuil breekware, dankie dat u dit onder ons aandag bring, ons het self skoongemaak daardie oggend en het nie vuil breekware gelos nie, weereens as u dit dadelik onder ons aandag gebring het terwyl u hier was sou ons onmiddelik aandag daaraan gegee het. Groete Lizette en Andries
Maronell D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker! Vrek oulike plekkie en die mense is baie vriendelik! Sal weer daar gaan bly!
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Maronell, baie dankie vir u mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien u weer. Groete, Lizette en Andries
Jaco G - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n teleurstelling.
Lees meerBokkomblommetjie se terugvoer
Beste Jaco
Ons is baie jammer u voel so oor ons diens en akkommodasie, die aand onder bespreking was algehele chaos. Ons eie woonstel was 10cm onder water. My man het 'n heupvervanging gehad 2 maande gelede en is self baie versigtig om te gly wat veroorsaak dat hy gaste meer waarsku.
U man was regdeur u eenheid gewees en het glad nie buite in die reën gestaan nie.
Ons het genoem dat die veilige parkering beskikbaar is maar 2 eiendomme van ons af weg is. Die ander enkele parkering binne ons perseel sou eers 20:00 die aand oopgaan en dis wat ons verduidelik het.
Al ons beskrywings oor ons eiendom verduidelik dat daar trappe is. U man het gesê dat hy dit nie raakgelees het nie.
Ons sal sorg dat die fotos van ons trappe meer duidelik is en ook die trappe tel en so aandui.
As u ooit weer in hierdie rigting kom sal ons u met graagte gratis akkommodeer in ons grondvloer eenheid en probeer om u beter te laat voel oor ons diens.
Vriendelike groete, Lizette en Andries.
Maci U - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sella A - Des 2022
Algehele gradering
Waarna ek soek.
Rosland G - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties. Heerlik.
Zemonique V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, ek het dit geniet.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Zemonique
Baie dankie vir u resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak met enige voorstelle nie.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete Lizette en Andries
Louis K - Okt 2022
Algehele gradering
Brilliant, lekke, quiet and relaxing.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dear Louis
Thank you for your lovely words and for being such wonderful guests.
We hope to see you soon again.
Warm regards
Lizette and Andries
Nadia T - Sep 2022
Algehele gradering
Eenvoudig maar gemaklik.
Barry B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Lané V - Sep 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Lané
Baie dankie vir die mooi resensie - ons sal volgende keer die bed inpak vir julle!
Hoop om julle gou weer te sien.
Heerlike dag,
Weskusgroete Lizette en Andries
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Pieter
Ons waardeer gaste soos u en u mooi gesin opreg. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien. Ons het nou juis 'n pragtige braai ingebou hierdie week, so julle sal heerlik kan braai op die balkon.
Weskus-groete, Lizette en Andries.
Esau S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Esau
Baie dankie vir die mooi resensie!
U groep mense was wonderlike gaste en ons sien uit om u almal hier by ons te verwelkom in die toekoms.
Weskusgroete Lizette en Andries
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, meer as verwag teen die tarief.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die mooi resensie - ons waardeer dit opreg!
Ons hoop om u weer te sien en vir 'n langer tydperk.
Weskusgroete Lizette en Andries
Elzaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker, beste plek, mooi plekkie.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Elzaan
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien julle sommer gou weer, hoop julle kan bietjie langer bly.
Weskus-groete, Lizette en Andries.
Nic V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was net te kort. Ons het net oorgeslaap.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Nic
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg, ons hoop om julle as familie gou weer by ons te akkommodeer. Julle gees en gesindheid was tasbaar.
Weskus-groete, Lizette en Andries.
Minette V - Jul 2022
Algehele gradering
Midwinter wegbreek met gesin.
Lees meerBokkomblommetjie se terugvoer
Beste Minette, baie dankie vir die opbouende en deeglike resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was heerlik om julle mooi gesin by ons te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Lizette en Andries.
Jolene C - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome! No regrets!
Bokkomblommetjie se terugvoer
Thank you dear Jolene, for your lovely review and for visiting us.
We are just sorry that you were here during a difficult time for yourself with the funeral.
We hope to see you again soon.
Warm regards, Lizette and Andries.
Hennie C - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Anna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies - maar ligging en besighede om woning glad nie vakansiegangervriendelik.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Hendrik
Baie dankie vir die kritiek, ons is baie jammer dat ons nie voldoen het aan u verwagting nie.
Ons ligging kan ons ongelukkig niks aan doen nie, dis juis hoekom ons pryse so bekostigbaar is.
Ons vra omverskoning vir die bed, dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Groete Lizette en Andries
Beverlene K - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Hayley L - Jan 2022
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Voldoende vir besigheidsreisiger. Pitstop tussen dorpe.
Pierre A - Des 2021
Algehele gradering
Baie verras.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Pierre
Baie dankie vir u mooi resensie, ons waardeer sulke terugvoer van ons gaste opreg.
Ons hoop ons sien u gou weer en ons belowe om ons bes te probeer om die standaard te behou en verder te verbeter.
Weskusgroete, Lizette en Andries.
Bradley V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasies gewees.
Cherré-anne W - Nov 2021
Algehele gradering
It wad great.
Marizette R - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie.
Anton U - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.
Weskusgroete Bokkomblommetjie
Merle N - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld
Bokkomblommetjie se terugvoer
Thank you Merle for the lovely words.
Hope to see you again soon.
Bokkomblommetjie greetings
Cherwayne B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, ons het ons baie geniet.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Baie dankie Cherwayne, ons hoop om julle gou weer te sien.
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gasvry.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Baie dankie Fanie dat u vir ons 'n resensie geskryf het - ons waardeer die terugvoer.
U is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete Bokkomblommetjie
Ivadne C - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely divine.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Ivadne
Baie dankie vir u mooi resensie - ons waardeer u terugvoer. U is enige tyd welkom om weer te kom kuier dat ons verder kan verbeter. Groete Bokkomblommetjie
Alida L - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dankie Alida vir die mooi resensie
Ons hoop om julle gou weer te sien op die balkon.
Weskusgroete
Lizette en Andries
Lenay Z - Sep 2021
Algehele gradering
Bokkomblommetjie se eienaar/vrou so gaaf, vriendelik en gasvry. Sulke diens het ek vir 'n lang tyd nog nie gekry nie.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dankie beste Lenay vir u lieflike woorde, ons waardeer opreg!
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Bokkomblommetjie
Muda V - Sep 2021
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld!
Bokkomblommetjie se terugvoer
Baie dankie Muda, vir u mooi woorde.
Julle is enige tyd welkom om weer te kuier.
Yvette S - Sep 2021
Algehele gradering
Vinnig maar ongelooflik verbaas, baie netjies en sal dit def aanbeveel.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Beste Yvette
Baie dankie vir u mooi resensie :)
Ons is ook baie bly dat ons u kon verbaas! Hoop ons sien u gou weer!
Groete Bokkomblommetjie
Teagan O - Sep 2021
Algehele gradering
A lovely clean place with a fantastic host.
Bokkomblommetjie se terugvoer
Dear Teagan
Thank you for your lovely review and being so easy to please.
We hope to see you again soon.
Warm regards
Bokkomblommetjie
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom