Stilbaai-Wes Akkommodasie by Bokmakierie Stilbaai | LekkeSlaap
+12

Bokmakierie Stilbaai

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Stilbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bokmakierie is 'n gerieflike vakansiehuis in Stilbaai. Dié kusdorpie aan die oewer van die Goukourivier bied lang sandstrande, 'n riviermonding en allerlei seediere en voëls.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers.

Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n vrieskas. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n braai-area en buite parkeerplek vir 2 voertuie.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Stilbaai se gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokmakierie Stilbaai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Bokmakierie Stilbaai
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoopstraat 8, Stilbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Stilbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3IHWVWKIlaZHGPpFtjxpT4YhyphY76RsusZAnbsbrGl7MIQxWj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Hoop Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.371583747129 21.403708114808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za