Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonne Sante

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Bonne Sante
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kim F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F
Saam met vriende

Home away from home.

Dit was fantasties. Lekker gesellig gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lori K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lori K
Saam met vriende

Perfect for our group and very secure.

Just some suggestions, not criticisms: It would help a lot if the address and directions mentioned that it is situated inside a gated estate and the name of the estate. It was a bit difficult to locate but other than that, perhaps leave the WiFi code written somewhere so it's easy to connect when guests arrive. But we really enjoyed our stay there. Thank you and we will certainly use it again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mymoena I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I
Gesin met tieners

Good experience.

Excellent facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Saam met vriende

Gesellig, kwaliteit tyd, wholesome.

Bonne Sante is die perfekte plek vir 'n wegbreek van jou tuisdorp vir 'n naweek saam vriende/familie. Die bonus is nie net dat dit plek vir 8 mense het nie, maar ook die ruimte wat elke vertrek bied, veral die leefarea. Die swembad by die buitebraai is definitief 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met vriende

We enjoyed a peaceful and wonderful weekend at Bonne Sante. The house was impeccable.

The perfect getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit is 'n fantastiese lekker vakansiehuis loopafstand van die see af. Hy is lekker toegerus met alles wat jy nodig het. My honde het 'n lekker erf met hoë mure en gras waar hulle lekker kon speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie, Susan. Dis bietjie anders as die mooi daar in julle omgewing en bly julle kon dit geniet. Hoop om eendag ook bietjie julle kant toe te kom.

Bonne Sante
Charl A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl A
Gesin met klein kinders

Gemaklik en lekker naby die see!

Ons het baie lekker gebly by Bonne Sante. Die uitleg en fasiliteite van die huis het perfek aan ons behoeftes voldoen. Die huis is lekker naby die strand en ons kon dus sonder moeite heen en weer stap. Die swembad was perfek vir lekker afkoel gedurende die warm dae. Ons beplan reeds die volgende kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie Charl, sien uit daarna om julle weer as gaste te kan ontvang.

Bonne Sante
Ashleigh K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh K
Gesin met klein kinders

Amazing.

It was an amazing getaway. I will definitely make use of it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel in Struisbaai.

Heerlik gebly! Alles wat mens nodig het en nog meer. Ons sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie. So bly julle kon dit geniet. Ons kan nie altyd die weer bepaal nie, maar hopelik was die binnehof beskut genoeg vir die Struisbaai wind.

Bonne Sante
Lourens L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens L
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi, naby alles.

Presies wat my gesin nodig gehad het. Was buite seisoen, so amper gevoel asof ons die enigste mense in die area was. Het 'n paar winderige dae gehad, maar die eiendom se agterplaas is so beskut teen die weer dat ons nog steeds lekker kon swem en braai. Die paar windstille dae kon ons maklik om die draai na die strand toe stap. Die nuwe groot OK is ook straat af met alles wat 'n mens nodig het en die hawe is ook net om die draai. My klein 5-jarige en ook 18-jarige tiener het dit altwee baie geniet. Die huis is heelwat groter as wat dit lyk op die fotos. Baie spasie. Die eienaar was baie behulpsaam. Die area voel baie veilig, maar vir die van ons wat van die stad af kom, is daar ook 'n buite-alarm net sodat jy rustiger kan slaap. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie dankbaar om ons plekkie te kan deel met mense wat waardering het vir dieselfde klein dingetjies in die lewe wat dit lekker maak. Hoop om julle gou weer te sien.

Bonne Sante
Anton E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Gesin met klein kinders

Heerlike plek om te kuier en te ontspan.

Die gasheer was baie goed en het verseker gemaak alles was reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie Anton. Hoop om julle weer te sien en Struisbaai te kan kom geniet.

Bonne Sante
Justinc E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justinc E
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation and kids loved the proximity to the sea as well as the outdoor braai area and swimming pool!

The perfect getaway spot. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks, Justin. Glad the children had fun, just makes it easier for parents to relax. We hope to meet up again.

Bonne Sante
Shane G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane G
Saam met vriende

Fantastic house to get away with family or friends.

Due to the bad weather, we spent most of our time at the house and it was fantastic. The WiFi was very good, with a broad range of streaming options, and there was plenty of space for everyone to wind down. We will definitely need to go back in summer to have the full experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks Shane. Hope to see you again in the summer.

Bonne Sante
Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Verblyf is uitstekend. Ligging perfek en baie veilig.

Kamers heerlik ruim, huis self maak vir alles voorsiening. As ons weer in die omgewing kom weet ons waar om te gaan bly. Waar was dit lekke? By Bonne Sante was dit lekker. 100% aan te beveel. Boek gou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap en dankie ook vir die idees wat julle ons mee gelaat het. Ons sal verseker nog van die strand klippe bymekaar maak. Geniet julle volgende motorfiets avontuur.

Bonne Sante
Razaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razaan S
Saam met vriende

I will be back.

Beautiful place and the host was absolutely lovely and accommodating. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks for the feedback. We would love to see you again.

Bonne Sante
Charlene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

What a wonderful 3-night stay we had with our family.

I would definitely recommend Bonne Sante. A beautiful home away from home. So comfortable and spacious. Dian and Mariska the hosts are absolutely wonderful and accommodating. Will definitely go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks for the kind words. We would love to have you and the dogs back again.

Bonne Sante
Brandon F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon F
Gesin met klein kinders

A hidden germ :-).

Bonne Sante is wonderful find! what a stunning property with everything you need for a wonderful stay. The communication was fantastic, and I can't thank Dian enough for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks for your comments. We hope to see you again in summer for some better surfing weather.

Bonne Sante
Udeane S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udeane S
Gesin met tieners

Gemaklik, veilig, netjies en gerieflik.

Ons as familie het die tyd baie geniet. Daar was van alles. Selfs ligte vir beurtkrag en 'n ketel. Bonne Sante is besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie Udeane. Ek sou julle graag self wou verwelkom maar was ongelukkig nie beskikbaar nie. Nogtans baie dankie vir die netheid en toestand waarin julle die huis agtergelaat het. Altyd lekker om sulke huurders te ontvang.

Bonne Sante
Ilse K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Perfek vir 2 gesinne, veilig, modern en 'n klipgooi van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie Ilse, altyd lekker om gaste te kry vir 'n tweede besoek, dan weet ons julle het dit regtig geniet. Hoop ons kan dit nog lekkerder maak die derde besoek.

Bonne Sante
Madeleine T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T
Gesin met klein kinders

Stunning.

Fantastic stay, the house is a beautiful open plan, modern, clean, walking distance to the beach would definitely book Bonne Sante again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon huis. Die swembad is 'n bonus. Het heerlik gekuier, sal definitief terugkom.

Het op kort kennisgewing besluit om 'n naweek weg te breek. Bespreking en terugvoer was vinnig en effektief. Sleutel se optel na-ure was nie 'n probleem nie. Sal beslis weer in Bonne Sante wil kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bonne Sante
Yolande H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Een vir die boeke.

Wat 'n stunning huis. Dit het alles wat jy nodig het vir lekker naweek kan hou. Die plekkie is stapafstand van 'n lekker strand af. Nie net het ons 'n baie lekker naweek gehad nie, maar ons dierekinders ook Ek sal Bonne Sante vir enige gesin/groep vriende aanbeveel. Dankie ook aan die eienaar dat u so maklik bereikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Ons is baie bly ons julle kan deel in die mooi en die lekker van die omgewing. Hoop om julle weer te sien.

Bonne Sante
André L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André L
Gesin met tieners

Nice house near gorgeous beach.

Nice big house with inner courtyard with small splash pool located a few minutes from a long white beach. Area felt very safe. Owners quick to respond to queries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thank you Andre.
Hope you also had a great time in Namibia and would love to see you come and visit again.

Bonne Sante
Mari-louise B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise B

Lovely place. Beautiful and great braai and swimming area.

The place only needs better provision for loadshedding lighting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en sal ons die aanbevelings gebruik om die verblyf net meer aangenaam te maak. Daar is intussen alarmstelsel aangebring om veiligheid te verbeter. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie

Bonne Sante
Johannes Jacobus P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus P
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Rustige atmosfeer.

Die rit was die moeite werd. Vriendelike diens, asook die eienaar. Die plek is geleë 15 mint vanaf die wêreldberoemde mees Suidelike Punt in Afrika, waar die Atlantiese en Indiese Oseane bymekaar kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Bonne Sante
Unathi H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi H
Gesin met klein kinders

Amazing house with the best host.

The house is amazing, clean, best location. Each and every room is perfect. This place is great for family outing, the best outdoor space for braai, really enjoyed my stay. The owner is also an amazing host, assisted with all that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thank you for choosing Bonne Sante. Hope you can visit soon again.

Bonne Sante
Zeyn S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeyn S
Gesin met klein kinders

The Property is well layed out for entertaining and spacious.

The host was easily reachable and was very accommodating. The property is close to the harbour and very secure. I will definitely be booking Bonne Sante again when I next visit Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonne Sante se terugvoer

Thanks, we hope to see you soon again, and a bit earlier 😊so that you can enjoy some more time here.

Bonne Sante
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161226a27732441b03314658230d88c24100c2901b9564d5e09cd7cf324a93c56951ebb47ade4f8dd1d40443e638a1e04f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 Clionella Street Langezandt 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790041438987 20.045086787951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem