Boschrand Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bouwer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 197
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Stephan V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sam J - Apr 2024
Algehele gradering
'n Aanwins vir Winburg omgewing.
Brigitte L - Mrt 2024
Algehele gradering
Stunning bush getaway.
Hesmarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons doen weer daar aan!
Mbali R - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and amazing beautiful nature.
Hedley G - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation surrounded by African bush.
Louwrens D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, baie privaat, volledig toegerus, heerlike plek vir 'n aand of 'n week.
Mari N - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, rustige oornagplek na 'n lang reis.
Alet K - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige wooneenhede. Dekor smaaklik. Kos smaaklik. Vinnige en vriendelike diens.
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Great place for a stop on route to Cape Town.
Catherine R - Jan 2024
Algehele gradering
Great lodge, brilliant service and value for money! Will be back!
Richard T - Jan 2024
Algehele gradering
Restful - a great surprise.
Brenda M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and enjoyable.
Mariska M - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerForika M - Nov 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
Mariette K - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful venue, wonderful hosts, wonderful view!
Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Weereens lekker gebly.
Riël S - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lennox B - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
William H - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely a stunning and luxury experience. A true hidden gem!
Anandi B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en beeldskoon. Ons hoef oor niks te bekommer, aandete en ontbyt is gereël, vuurmaak hout vir die kaggel lê en wag.
Carol S - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful game farm with excellent accommodation.
Reinet J - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Michael M - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome views from rooms.
Lees meerEmile V - Apr 2023
Algehele gradering
Die kuier by Boschrand Lodge was baie rustig, veral om oor die spruitjie uit te kyk vir diere.
Hugh S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerPatrick H - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful house and lovely views.
Trevor W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely bushveld environment.
Rosita L - Mrt 2023
Algehele gradering
Staff and management friendly and accommodating.
Lees meerCrisna J - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Mariette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Wow!
Sonja S - Feb 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lona M - Feb 2023
Algehele gradering
10 uit 10.
Lees meerMari N - Jan 2023
Algehele gradering
Totale ontspanning in die natuur na 'n uitputtende dag se reis.
Danile B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en waarde vir geld.
Nellie C - Jan 2023
Algehele gradering
Boschrand is ideaal vir 'n oornag verblyf op pad huis toe.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Jurita S - Des 2022
Algehele gradering
Verras met die prag, sowaar 'n versteekte diamant.
Lees meerMarie B - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend en aangenaam.
Cathy E - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek!
Gerald M - Des 2022
Algehele gradering
Great.
Erna V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, baie dankie.
Pauline H - Nov 2022
Algehele gradering
Great escape and stop-over en route from Cape Town to KZN.
Lees meerMonica M - Sep 2022
Algehele gradering
It was great, I enjoyed it.
Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful view, close to highway, friendly welcome.
Donald G - Sep 2022
Algehele gradering
It was a short, pleasant stay.
Mark B - Jul 2022
Algehele gradering
A short stay, but thoroughly enjoyable.
Lees meerDirk S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Gary C - Jul 2022
Algehele gradering
Boschrand Lodge is absolutely awesome!
Deon V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê!
Hoop ons sien julle gou weer.
Riaan K - Jul 2022
Algehele gradering
Spesiaal.
Mpho M - Jul 2022
Algehele gradering
This place is a hidden gem.
Marelise R - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en het 'n baie mooi uitsig. Kamer is net wat 'n mense nodig het vir 'n oorslaap.
Dieketseng T - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and breathtaking.
Lillian Marguerite V - Mei 2022
Algehele gradering
Fraai uitsig.
George D - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig. Daar is alles wat nodig was. Lekker restaurant. Sal weer gaan.
Riaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Michael G - Apr 2022
Algehele gradering
Simply lovely.
Nico P - Apr 2022
Algehele gradering
Great.
Tersia F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf gerieflike akkommodasie.
Mike E - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend - bo verwagting goed.
André J - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese, verrassende ervaring waar jy dit nie sou verwag nie.
Lees meerCecil C - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Francois L - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Trevor W - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing overnight stay.
Vuyani M - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing.
Annelize V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese oorslaap op pad Kaap toe.
Mari N - Jan 2022
Algehele gradering
Onverwagte rustigheid, natuurskoon en besondere waarde vir geld.
Jean D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Wim H - Jan 2022
Algehele gradering
We have enjoyed our stay.
Judith R - Jan 2022
Algehele gradering
Out in nature.
Kay M - Jan 2022
Algehele gradering
Convenient, reasonably priced, very good dinner.
Gerda G - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik in die bos.
Onalenna T - Des 2021
Algehele gradering
It was great.
Hennie E - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek en heerlik gekuier.
Tania V - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik met beste diens.
Gerhard K - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens, aangenaam verras gewees met waarde vir geld.
Graeme R - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë vir 'n oornagstop op pad Kaap toe.
Pontso M - Des 2021
Algehele gradering
That was nice and beautiful trip that I ever had with my worker.
Marius B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Khethiwe M - Des 2021
Algehele gradering
It was the best very great place.
Patritia V - Des 2021
Algehele gradering
Little gem just off the N1.
Boschrand Lodge se terugvoer
Thank you for your positive feedback!
I am excited to let you know that we have launched our new menu and next time you visit, you will not be disappointed!
Hope to see you again soon.
Jacques.
Greta W - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike belewenis.
Marisa D - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning plek en mense. Hulle kos is heerlik. Sal beslis weer gaan.
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mabanese Z - Okt 2021
Algehele gradering
I had a great stay. The place was very neat and the service was the best.
Bernard R - Okt 2021
Algehele gradering
Too short!
Chantelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.
Annemarie D - Sep 2021
Algehele gradering
Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers is pragtig en ruim en die kos was heerlik.
Lees meerWilliam T - Aug 2021
Algehele gradering
Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang, aandete en ontbyt was puik, lekker atmosfeer. Goed gerus, pragtige uitsig.
Christo H - Aug 2021
Algehele gradering
Eenhede is baie mooi.
Boschrand Lodge se terugvoer
Goeie dag Mnr. Horn
Laat weet asseblief per epos wat fout was en ons sal daaraan werk.
Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete,
Jacques
Jeme P - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike view, spasie en diens.
Willie M - Jul 2021
Algehele gradering
Beste plek en baie mooi.
Rodney M - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant venue, get back to nature.
Marelize B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Madri is 'n gasvry dame.
Versma Bellville Pty Ltd A - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs by restaurant.
Janine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Heidi E - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely scenery, clean rooms.
Marietjie E - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Nick D - Jan 2021
Algehele gradering
Ideale oornag- of wegbreekplek.
Elreen V - Jan 2021
Algehele gradering
Juweel in Winburg
Leon K - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Carina L - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Boschrand gekuier en sal baie graag weer wil gaan!
Herman C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig plek en atmosfeer.
Stewart S - Des 2020
Algehele gradering
Hidden gem - would have loved to have stayed longer!
Lerato M - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Tee M - Des 2020
Algehele gradering
The staff is very professional and friendly. The rooms are clean and spacious. The view from the balcony - stunning!
Lees meerElma D - Des 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike rus en vrede.
Charmain L - Des 2020
Algehele gradering
Great overnight stop.
Manthole T - Nov 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Jan Pretorius P - Nov 2020
Algehele gradering
Verrassend in die Vrystaat.
Dorinda M - Nov 2020
Algehele gradering
Salige ruskans.
Gary B - Nov 2020
Algehele gradering
Great relaxing stay.
Eugenie W - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike diens, heerlike kos, mooi eenheid.
Jane C - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent hospitality, a secret gem higly recommended.
Lees meerElest B - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig en ontspannend.
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Great service, very friendly reception.
Letitia Van Der Merwe V - Aug 2020
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Adel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Santa V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goed, kort net opskepbakkie en slaaibakke.
Jaco R - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Este M - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld in netheid.
Annelen K - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het daar oornag op pad terug van vakansie in Mosselbaai.
Lees meerElmie L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Marlena V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde Mariena.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Emma J - Des 2019
Algehele gradering
We had a lovely overnight stay at Boschrand Lodge.
Luzanne B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese bosveldwegbreek.
Lees meerDebbie B - Des 2019
Algehele gradering
Stunning views.
Yvonne W - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful, friendly and peaceful.
Sylvester M - Nov 2019
Algehele gradering
Incredible.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Uitstekend en ongelooflike. Die uitsig is uitsonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sue H - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely, luxurious chalet and beautiful surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, luukse chalet en 'n pragtige omgewing.
Ek het my verblyf in 'n luukse chalet met pragtige uitsigte en vriendelike personeel baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Boschrand Lodge se terugvoer
Hi Sue,
Thank you for your kind words. Have a great day.
Jacques
Diane S - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful location and accommodation.
Tanya D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Joy B - Sep 2019
Algehele gradering
Salig.
Charmaine R - Sep 2019
Algehele gradering
Everything was really awesome.
Boschrand Lodge se terugvoer
Good day Charmaine,
Thank you for your kind words. We appreciate it and hope to see you soon.
Have a great day, regards
Jacques
Lizelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Walter B - Sep 2019
Algehele gradering
Good value for money for an overnight stay.
Philna M - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Elize S - Aug 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring!
Marieke B - Aug 2019
Algehele gradering
Stomgeslaan, uitstekende waarde vir geld, wonderlik!
Harry V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam, heerlike ontbyt.
Annelize V - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsaam. Gaan daardie tikkie ekstra.
Juandre N - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowende mooi plek.
Evert P - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese akkommodasie.
Baholo R - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful place to be at.
Andries S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Susan B - Apr 2019
Algehele gradering
Eenheid was pragtig met 'n mooi uitsig.
Monika V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige plek, goeie waarde vir geld.
Lees meerEmily M - Feb 2019
Algehele gradering
Had a wonderful stay at Boschrand Lodge.
Anel V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met wonderlike uitsig!
Arnolda E - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf teen redelike prys.
Lees meerMarius M - Jan 2019
Algehele gradering
Briljant.
Lerato P - Des 2018
Algehele gradering
Friendly staff members and great atmosphere.
Wilhelm P - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige kamers met baie mooi uitsig.
Hagen S - Okt 2018
Algehele gradering
Relaxed hide away with an amazing view.
Albert G - Okt 2018
Algehele gradering
Bring die familie, hou 'n partytjie.
Sonelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige en ontspannende atmosfeer.
Dries B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam! Lugversorging lawaai erg en kort aandag.
Phillie V - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklike oornag stopplek.
Dj F - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Hennie V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Sunet M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies.
Heino S - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker vir 'n aand se wegbreek van die stad.
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om van diens te wees.
John Fincham
F&B Manager
Danile B - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly by Boschrand!
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde en u eerlikheid. Dit was 'n plesier om u te bedien.
John Fincham
F&B Manager
Chereze B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Johan H - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goeie standaard en wonderlike omgewing in natuur.
Dj F - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig en ontspannend, ons sal definitief weer en weer en weer kom!
Boschrand Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die eerlike resensie. Ons poog daarna om elke keer beter te wees as die vorige keer. Sien jou binnekort weer.
Yolanda M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit is so mooi soos dit op die foto's lyk.
Boschrand Lodge se terugvoer
Ons waardeer u resensie opreg, en dit was net 'n plesier om van diens te wees.
Amanda S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens, pragtige lodge, ruim akkommodasie en baie smaaklike kos!
Boschrand Lodge se terugvoer
Dit was slegs n voorreg om van diens te wees. Ons doen ons bes en bedank u vir de moeite om n review te laat.
Dankie, sien julle binnekort
Deon V - Des 2017
Algehele gradering
Goed geleë oorslaapplek op pad na Gauteng of Kruger Wildtuin.
Lees meerNosipho M - Des 2017
Algehele gradering
It was amazing.
Boschrand Lodge se terugvoer
Thank you for your honest review. We value your view and it was a pleasure having you as our guests.
Grant P - Des 2017
Algehele gradering
Bed kon beter gewees het.
Boschrand Lodge se terugvoer
Ons waardeer u eerlike opinie en resensie, wees verseker dat daar reeds aandag aan die probleme gegee is. Hoop om u binnekort weer te sien.
Corne B - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Boschrand Lodge se terugvoer
Ons is opreg dankbaar vir u resensie en waardeer dit opreg. Ons staan gereed om u hopelik binnekort weer te sien.
Estelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamers en heerlike nagrus.
Lees meerJohan Z - Aug 2017
Algehele gradering
Een plek om vaker terug te komen.
Thia D - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike hawe op die langpad!
Lees meerBeth T - Jun 2017
Algehele gradering
Clean, comfortable, delicious dinner.
Jacques B - Apr 2017
Algehele gradering
Voel of jy familie is van die plek.
James B - Apr 2017
Algehele gradering
Very satisfactory and beyond expectation.
Kymi B - Apr 2017
Algehele gradering
Uit die boeke.
Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Madeleine C - Feb 2017
Algehele gradering
Dit is rus vir jou siel - mooiste uitsig!
Derek W - Feb 2017
Algehele gradering
Superb views.
Werner B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, baie goeie diens.
Nicola V - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte plek vir oornag en ontspan.
Noleen G - Okt 2016
Algehele gradering
Een van die bestes!
Lees meerLeonie V - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike, hulpvaardige personeel en om aandete daar te kon nuttig, was 'n groot pluspunt.
Frances P - Aug 2016
Algehele gradering
A beautiful, clean venue with staff who want you to enjoy your stay and go above and beyond to ensure this.
Elouise T - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Jj S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustige plek om te ontspan, lekker geswem en die kos was van die beste!
Lees meerHeiko D - Jan 2016
Algehele gradering
Tevrede met verblyf.
Boschrand Lodge se terugvoer
Good Afternoon Heiko
Thank you very much for your review.
We are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
After our telephonic conversation I will investigate the matter and make sure to rectify the problem.
With the current drought and recent dust storms we have been having in the Free State it has been difficult to keep dust at bay.
Thank you again for the feedback. Without feedback from our guests we can't take the necessary action to rectify the issue. You can be sure that we will make the effort to find a solution for this problem.
Kind Regards
Bouwer Venter
Boschrand Lodge
Johanita P - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Colin R - Des 2015
Algehele gradering
Very convenient stopping point between Cape Town and Pretoria.
Jaonie V - Nov 2015
Algehele gradering
Waarde vir jou geld en definitief die moeite werd om daar oor te bly.
Hetta P - Sep 2015
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
Lees meerRoelof V - Sep 2015
Algehele gradering
Gasvry, netjies en mooi natuur.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom