Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandwag B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Brandwag B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heelike om te kuier saam met vriedelike mense.

Anza was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Kothuis was skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Sal enige tyd weer by hulle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons het julle kuier baie geniet. Sterkte met julle geleenthede en besluite.

Brandwag B&B
Rose F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Absolutely wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

We enjoyed your stay. Thank you so much for sharing your wonderful hobby, which is your life. Looking forward to your photo book.

Brandwag B&B
Sonicke G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonicke G
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Baie lekker gekuier. Die eienaars is baie gesellig. Mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons geniet ons gaste altyd.
Gesellige gaste maak dit vir ons net so gesellig.

Brandwag B&B
Tim Andre P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim Andre P
Enkelreisiger

Sal Brandwag definitief voorstel.

Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was vir ons so lekker om te sien hoe jy die Karoo geniet.

Brandwag B&B
Stefan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Gesin met tieners

Natuurskoon en gasvryheid.

Ons het die gasvryheid en natuurskoon vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie Stefan vir jou positiewe terugvoer.
Dankie dat ons jou kon vertrou het met die pakkie.

Brandwag B&B
Renier S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met klein kinders

Gasfry, veilig en bobaas plaaskos.

Uitstekende verblyf opsie in Hanover. Die rustigheid en die vriendelike atmosfeer was uit die boonste rakke. Die kuier op die stoep en dan natuurlik die bobaas aandete. Netjiese kamers, skoon en net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons geniet dit baie om saam met ons gaste te kuier en beter te leer ken. Julle vriendelikheid spoor ons aan om steeds ons beste te gee.

Brandwag B&B
Philip R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip R
Gesin met tieners

Lekker.

Ons het lekker gebly. Goeie oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet.

Brandwag B&B
Patience M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Patience M
Gesin met tieners

We stayed overnight.

The ambiance wasn't warm at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you for your review.

Brandwag B&B
Betsie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gesellig. Uitsonderlike, verrassende Karoo-.

Heerlike verblyf en wonderlike gasheer en -vrou. Baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Alles was net 'n plesier, Betsie. Kom kuier gou weer.

Brandwag B&B
Sarah H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H
Gesin met klein kinders

Wholesome farm stop great for the family.

What a wholesome find! Fantastic hosts, lovely accommodation, and the most amazing meals - a peaceful farm stopover to break up the long journey for the kids. Will come again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

It was good to meet you. You are welcome again and again. Love to the kids.

Brandwag B&B
Marina D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, heerlik gekuier en het 'n goeie nagrus gehad.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ek is bly julle kon so lekker rus. Kom rus gerus weer.

Brandwag B&B
Juanita E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita E
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

Rustig, gesellig vir aandete en die pragtigste skaaphonde. Ons het baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Juanita.

Brandwag B&B
Jurgen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pieter en Anza is vir seker omgee mense wat baie gedoen het om ons tuis te laat voel.

Die groen oase in Karoo-wereld het ons verras. Die skaaphonde het ons vermaak met 'n werksessie. Die plaasdam, populierbos en watervoëls is 'n lus vir die oog en na die sirkel staproete het ons moegheid gou vervaag. Die sterre tydens donkermaan was wow! Die heerlike aandete en baie skoon kamer is uitstekende waarde vir geld. Dit was 'n ervaring op Brandwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Wonderlik dat julle die Karoo so geniet en waardeer.

Brandwag B&B
David E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet, safe location and fantastic hospitality.

After a long journey it was lovely to be welcomed to a quiet farm, meet other guests and relax with an evening walk. The accommodation was spotless, really spotless, and very comfortable. It was an ideal overnight spot and we will definitely use it again when the occasion arises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you so much for you positive review, Michelle. It is much appreciated. See you soon.

Brandwag B&B
Shaun D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Gesin met klein kinders

Gasvrye, vriendelike ervaring.

Vriendelike mense, rustigheid en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir julle bydrae tot 'n heerlike kuier. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Brandwag B&B
Diaana K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diaana K
Enkelreisiger

Baie, baie aangenaam!

Baie vriendelike verblyf! Maak mens tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ek is bly jy het tuis gevoel.

Brandwag B&B
Sanjay Nundcoomar N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjay Nundcoomar N

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Regte boere-gasvryheid met heerlike kos,. Sal definitief weer van hul dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons sien daarna uit om julle weer te bedien.

Brandwag B&B
Theresa J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Gesin met tieners

Heerlike oornagverblyf in die pragtige Karoo by gasvrye mense.

Anza en Pieter was baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Dit was 'n voorreg om by hulle tuis te gaan in die pragtige Karoo en op 'n dag wat dit gereën het in die Karoo. Die kamers is pragtig en netjies. Die heerlikste aandete en ontbyt is beskikbaar en ons het om die etenstafel gekuier. Ons sal beslis weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit sal lekker wees om julle weer te sien.

Brandwag B&B
Chrisna H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Baie vriendelike diens en ongelooflik gasvry. Sal definitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie Chrisna, vir jou pragtige resensie.

Brandwag B&B
Nicola L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola L

Anza en Pieter is wonderlike gashere en ons kuier was lekker! Ons was op pad Robertson toe en het oornag by Brandwag B&B.

Ons was hartlik verwelkom en tuis laat voel. Aandete en ontbyt was uit die boonste rake, vars tuisgebakte brood, regte Karoo lam en tuis gemaakte konfyt. Die kamers is skoon en die bed goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Groete

Brandwag B&B
Morne K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars was baie vriendelik. Plek is baie mooi en rustig. Hulle het ons goed geakkommodeer om kos te maak al het ons nie geweet ons gaan daar eet nie. Etes is wel bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was vir ons lekker dat julle hier was.

Brandwag B&B
Johanette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanette J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gerieflik. Baie vriendelik en behulpsaam.

Heerlik gerus. Als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was vir ons baie lekker om saam met so 'n oulike gesin te kuier.

Brandwag B&B
Eben V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n gul ontvangs deur Pieter, Anza en die honde is ons bederf met voortreflike gasvryheid en vertrek ons die volgende oggend as vriende.

Ons het heerlik gekuier by dié gawe mense op hulle pragtige plaas. Hulle handhaaf uitnemende netheid in 'n pragtige huis met interessante kunswerke. Ons het lekker gekuier, lekker geëet, lekker gestort en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit is gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak.
Ons is dankbaar dat ons meer as net 'n slaapplek gegee het.

Brandwag B&B
Hannes M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Rustig mooi van die Noord-Kaap, gawe mense.

Ongelooflike rustigheid en gasvryheid wat grense skuif. Konfyt is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Hannes, ek is so dankbaar dat julle die rustigheid van die Karoo waardeer.
Bly julle geniet die konfyt.

Brandwag B&B
Rachel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rachel M
Saam met vriende

Tussen honde wat vry loop en skaapmedisyne in die yskas, kon ons darem 'n slapie inkry voor ons die volgende dag verder moes ry.

Ons sou daarvan hou as daar ook 'n kolletjie gras om die eenheid kon wees, sodat ons hond ook 'n rukkie buite kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Rachel.

Brandwag B&B
Chantel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M
Gesin met tieners

Vriendelik ontmoet.

Kos baie lekker en was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie dat julle net so vriendelik was. Dankie vir die kompliment oor die kos.

Brandwag B&B
Martyn S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, friendly.

Nothing too much trouble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you so much for your visit.

Brandwag B&B
Sandra P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra P
Gesin met tieners

Oornagplekkie op pad Kaap toe.

Ons het redelik laat daar aangekom in die reën. Sou graag koffie- en teegeriewe in kamers wou hê. Dit is beskikbaar in die hoofhuis. Ontbyt was iets besonders waar al die gaste om die tafel sit en daar 'n tafelgebed gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.

Brandwag B&B
David S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornag.

Tussen Anza en Pieter en die honde laat hulle 'n mens dadelik voel asof jy rustig tuis is op 'n plaas. Skielik is als stadiger, rustiger en kalmer na 'n lang dag se ry. As jy wil, fantastiese plaaskos en ontbyt (sal definitief aanbeveel!). Ons sal weer daar kuier. Dis maklik toeganklik ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Wat 'n wonderlike vooreg om so pragtige gesin te kon leer ken.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Voorspoed vir julle vir 2023.

Brandwag B&B
Gerrit D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus en stilte asook gasvryheid.

'n Wonderlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons het so lekker saam met julle gekuier. Kom gerus weer.

Brandwag B&B
Leon N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Gesin met klein kinders

Rus vir die lang pad.

Pieter en Anza was baie gasvry - ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gekuier. Die sonsondergang en sterre was 'n belewenis om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was so lekker om julle gesin te ontmoet. Goeie geselskap met gaste waardeer ons altyd.

Brandwag B&B
Elchristi D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elchristi D
Enkelreisiger

Van Stellenbosch op pad Kroonstad toe.

Pieter en Anza is verskriklik gasvry. Gaste word ontvang as vriende in hulle huis. Anza se peppermint crisp tert was ’n groot bederf. . Die omgewing is ook besonders mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit is altyd vir ons 'n voorreg om jongmense te ontvang. Kom kuier gou weer.

Brandwag B&B
Pj H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj H
Saam met vriende

Baie netjies en rustig met asemrowende Karoo-uitsigte van die omliggende area. Anza, die gasvrou, is besonders vriendelik en het ons laat voel asof ons tuis kom na familie toe. Die geriewe is besonders skoon en netjies. Ek sal beslis weer.

Baie aangename aankoms en vriendelik verwelkom. Kamers is silwerskoon, en ons het selfs die opsie gehad vir aandete. Anza, die gasvrou, het ons selfs genooi vir nagereg, wat heerlik was. Anza het sekergemaak dat ons 'n heerlike koppie koffie het die volgende oggend voordat ons in die pad val. Die verblyf is heerlik sentraal tussen die kus en Johannesburg, en die aanwysings is maklik om te volg. Anza en haar man het nie geskroom om seker te maak dat ons tuis voel nie. Ek sal beslis weer by Anza aanklop vir ons volgende oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Baie dankie vir die Baie mooi terugvoer. Ons probeer werklik om ons gaste tuis te laat voel.

Brandwag B&B
Rian S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plaashuis en heerlike kos.

Ons was gegroet met vriendelike mense en het boonop 'n groot bord opregte boerekos vir aandete gekry, en ons het ook lekker saam met Anza en Pieter gekuier na die tyd. Die kamer was mooi groot en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Vriendelike mense word altyd onmiddellik erken met aankoms. Jongmense te wonderlik vir ons.

Brandwag B&B
Stacy F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stacy F

Warm and welcoming.

A bit off the beaten track. Driving on sand road with huge potholes unexpected. Hosts welcoming. Supper was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you for your review, Stacy.

Brandwag B&B
Werner E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gekuier en gebly.

Dankie nogmals vir jul gasvryheid. Was 'n voorreg vir ons om in sulke stilte 'n goeie nag se rus te kon vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was lekker om saam met julle te kuier, Werner.
Alles was net n plesier.

Brandwag B&B
Antonette E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense, heerlike etes.

Mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Antonette.

Brandwag B&B
Erna K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos familie saam gekuier.

Gasvry, vriendelik en baie lekker boerekos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Voorwaar was dit lekker om saam met so groot familie te kuier.

Brandwag B&B
Sascha S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha S
Enkelreisiger

Anza and Pieter are super welcoming and friendly hosts.

Anza cooks very good and was flexible enough to respond to my dietary requirements as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you, Sascha, for your comment. We do like to spoil our guests and see that they are satisfied.

Brandwag B&B
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte oornagplek, presies halfpad tussen die Transvaal en Kaapstad. Baie aangename mense en die kos is puik.

Dit is altyd lekker om op 'n regte skaapplaas te oornag. Die enigste probleem is dat ons laat middag daar aangekom het en weer vroeg vertrek het. Sou lekker gewees het om langer te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was so lekker om julle ook te ontmoet. Seen vir julle.

Brandwag B&B
Patricia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful resting place for the night from the busy N1. We felt like we found new family!

Brandwag is situated a few km off the busy N1 about 20km outside Hanover. Our hosts Annie and Pieter treated us like we were long lost family. The friendly and homely environment make it such a perfect rest over from the Cape Town to JHB route. We learnt a bit about the farming way of life and I would recommend this pleasant stop over for anyone wanting a break from driving. I will definitely try and visit Brandwag again if the opportunity arises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you, Kevin, for your review. We appreciate your visit so much and thank you for your effort with the beautiful photos that you have sent us.

Brandwag B&B
Annelie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en behandeling, lekker gekuier.

Rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie, Annelie, vir jou terugvoer.
Kom gerus weer.

Brandwag B&B
Nicole F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Fantastic!

Piet and Anza are wonderful hosts. So welcoming and they went out of their way to make us feel at home. The farm is beautiful and the rooms are clean and comfortable. The dinner Anza provided was great, wholesome food and excellent value for money. Will certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

It was such a privilege to host a fantastic family like you.
Blessings to all of you.

Brandwag B&B
Quinton K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton K
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam, van ontvangs tot departure.

Was baie aangenaam en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons is bly dat julle so lekker gekuier het by ons.

Brandwag B&B
Charlotte V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Gasvrye, vriendelike diens.

Karoo-gasvryheid met mooi sonsondergang, heerlike braaivleisete en ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Voorwaar was dit n vooreg om so n groot gesin te ontvang.

Brandwag B&B
Tyrone S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality by friendly (and patient) hosts on a welcoming Karoo oasis with easy access to and from the N1.

Anza and Pieter are perfect hosts on a Karoo farm where the Milky Way appears like floodlights on match night. On a southward road trip featuring two major roadblocks, our hosts not only kept in touch throughout but made our midnight welcome special by laying out a delicious, homely feast at this unreasonable hour. After a comfortable night, a visit at dawn to the resident flock of sheep and a hearty breakfast provided the ideal start to a second day of driving. Thank you and keep up your wonderful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you for you positive comments, Panna. Our goal is to be helpful and compassionate to our guests.

Brandwag B&B
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende stilte en gasvryheid.

Werklik 'n Karoo-belewenis met gasheer en gasvrou wat sommer gou vriende word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Baie dankie Hennie, vir jou terugvoer.
Ons geniet dit voorwaar om vriende te maak.

Brandwag B&B
Dean D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Gesin met tieners

Wonderlik, kan oor niks kla nie.

Goeie kos, goeie geselskap, mooi netjiese kamer. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie Dean vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Brandwag B&B
David D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

Karoo hospitality at its best!

The perfect Midway stop over to Cape Town! We had such a memorable and special time! Anza and Pieter makes you feel like part of their family! The food was divine, accommodation very comfortable and neat. Loved our stay! Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

It was so nice to have you on your birthday.
Looking forward to seeing you again.

Brandwag B&B
Paul V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike oorbly op 'n werkende skaapplaas.

Hier word jy deel van die huishouding. Die atmosfeer is gesellig en die gesprekke innemend. Ons het laatmiddag 'n entjie gaan stap en die ongelooflike sonsondergang geniet. Baie dankie Pieter en Anza vir julle gasvryheid, ons het julle baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit is altyd lekker om gaste te ontvang wat gemaklik is by ons. Ons is ook so bly die sonsondergang was so spesiaal toe julle hier was.

Brandwag B&B
Philip V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Heerlike plaasomgewing. Baie vriendelik ontvang. Heerlike aandete en ontbyt gekry. Rustigheid van 'n Karooplaas geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Ons het jul geselskap geniet. Kom kuier gerus weer.

Brandwag B&B
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular!

Anza and Peter were exceptional. They did everything to make our stay as comfortable as possible. Anza made us a wonderful breakfast and an amazing cheese platter for my vegetarian husband. They kept checking on our safety to the accommodation and even after we had left! It was worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you Lynette for your review. It was such a pleasure
to be you host.

Brandwag B&B
Elsie G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G
Gesin met tieners

Felt like we visited friends.

Anza and Pieter waited for us and gave us coffee and tea after a very long trip, knowing we needed to leave early the next day, we got an outstanding breakfast at 6:30. It was lovely, felt like we were visiting friends or family. Would definitely go back and tell others to do same.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thank you for your review. Every thing was such a pleasure. It will be nice to see you again.

Brandwag B&B
Thys B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B

Dit was verkwikkend.

Bietjie duur, aangesien daar 'n goedkoper opsie 'n paar km nader aan N1 is. Weet net nie hoe lyk alternatief fisies nie. Brandwag het beter vertoon op advertensie. Ek sal hul definitief weer ondersteun. Gasvry, vriendelik, hartlik, netjies en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Thys.

Brandwag B&B
Joy F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy F
Gesin met tieners

Such a lovely stop over on our trip to Cape Town.

Loved our stay at Brandwag. Pieter and Anza were such great hosts and our dinner was absolutely delicious! Would definitely stop over there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Thanks Joy, we are looking forward for your next visit.

Brandwag B&B
Willie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people, homey atmosphere and good value for money.

The farm is situated outside of the town. Beautiful scenery of the Karoo with sheep on the fields. Feels like home and we had a lovely evening with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir julle lekker geselsies. Ons het lekker saam met julle gekuier.

Brandwag B&B
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Ongelooflike lekker blyplek met vriendelike en gasvrye diens.

Ek en my seun van 21 het by Brandwag oornag. Ongelooflike aangename ervaring. Pieter en Anza baie gasvrye en vriendelik. Anza se boerekos uit die boonste rakke. Hoogs aan te bevele vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering James.
Baie dankie weer vir die moeiete met die pakkie.
Kom gou weer, ons het julle geniet.

Brandwag B&B
Ben S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vra niks meer nie.

Uitstekende en gerieflike oornagverblyf met heerlike ete. Pieter en Anza se gasvryheid sorg vir 'n "onthou-geleentheid". Ons sal bevoorreg wees om weer daar te kan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Beste Ben,

Dit was voorwaar lekker om julle te kon leer ken. Ons ontvang julle graag weer.

Brandwag B&B
Zabeth L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabeth L
Gesin met tieners

Rustigheid en lafenis ná 'n dag se reis.

Dit was vir my en my kind 'n plesier om af te pak en net te rus. Ons het soos familie tuis gevoel en net agteroor gesit en gerus en het behoorlik gesmul aan koningskos. Baie dankie vir die wonderlike tyd, rus en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was lekker om saam met julle te kuier.

Brandwag B&B
Adri V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Gesin met klein kinders

Besonder gasvry ontvang op 'n pragtige, rustige Karooplaas.

Baie netjiese plaashuis op 'n lieflike Karooplaas. Naby genoeg aan die N1, maar tog vêr genoeg dat dit heerlik stil en rustig is. Perfek geleë tussen Pretoria en Kaapstad. Anza het uit haar pad gegaan om ons klein kinders te akkommodeer. Ons ontvang 'n kamer in die plaashuis met 'n en suite badkamer. Alles besonders mooi, netjies en skoon. Die aandete was heerlike boerekos, aan tafel saam met die ander gaste. Ons het heerlik gestap op die plaas en kon vir die kinders die skape wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang en te leer ken, Adri.

Brandwag B&B
Werner N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike oornagstop vir ons gewees. Sal weer daarvan gebruik maak.

Baie dankie. Dit was heerlik en ons sal weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het.

Brandwag B&B
Bruce T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig, weg van die gewoel en aangenaam.

Pieter en Ansa was bo uitstek verwelkomend en gasvry. Die verblyf was rustic, pragtig geleë en te midde die skoonheid van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie Bruce, ek is bly julle het 'n holte vir jul voet gevind.
Kom gerus weer.

Brandwag B&B
Beverley S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Gesin met tieners

Home from home in a little oasis in the Karoo.

It was so quaint to be staying on an actual sheep farm, with sheep dogs and all! The people were super friendly and made us feel completely at home. Food was just lovely, home cooking at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

We enjoy guests who appreciate the farm like you did.
Come again.

Brandwag B&B
Chanelle H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minimum privaatheid.

As jy waarde heg aan professionaliteit en privaatheid, liewers nie, die kamers is nie baie privaat of ingerig vir gaste nie. Die eienaars het nie eers die moeite gedoen om hulle persoonlike besittings uit die kamer uit te haal nie. As jy 'n plaashuis en familie-vas omgewing geniet, gaan jy dit heel waarskynlik meer geniet as wat ons het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Chanelle.

Brandwag B&B
Brigitte L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L

We had an amazing time and will definitely be back!

Anza and Pieter are incredible hosts! Delicious food! Beautiful farm! Definitely worth every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay.
It was so nice to spoil you.

Brandwag B&B
Marie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Enkelreisiger

Ontspannend en dit voel soos 'by die huis wees'.

Die gasheer en gasvrou laat mens baie welkom voel en is altyd beskikbaar indien jy iets nodig het. Alles is baie skoon en netjies! Die aandete was iets uit die boeke: regte boerekos met die gasvrou se eie unieke resepte gemeng! 'n Onvergeetlike ervaring van 'n egte Karooplaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandwag B&B se terugvoer

Dankie Marie vir jou vriendelikheid en moeite met die fotos wat jy gestuur het.

Brandwag B&B
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9846ddfd1c2f0a00bb8990a36384c54a457388a4911efff39166431e1e3a7494b7826d5865df2bd552af0f8142c4569f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem