Buffelsdrift Log Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R328, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Buffelsdrift Log Cabin is in die buitewyke van die Buffelsdrift Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, geleë. Dié dubbelverdieping-houthuis is omring deur 'n Karoo-vetplantbioom en bied selfsorgverblyf in 'n natuurlike omgewing.
Hierdie houthuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte en toilette. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea op die boonste verdieping.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel.
Die leefarea lei na ’n lieflike stoep met ’n etenstafel en braaigeriewe. Gaste kan die panoramiese uitsig geniet vanaf die stoep waar wild soos kameelperde, springbokke en buffels gesien kan word.
Aktiwiteite op die plaas sluit volstruisplaastoere, meerkattoere en sonsondergangritte in. Die houthuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rus en vrede ver vanaf die gedruis van die stad.
Slaapplek
’n Bespreking by Buffelsdrift Log Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Jaar gelys 11
Ligging
- Langs die R328, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsdrift Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R328, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom