Butlers Place
3 resensies
Selfsorg
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
'm Terugbetaalbare deposito van R1500 word vereis en sal binne 5 dae terugbetaal word na 'n inspeksie indien daar geen skade is nie. DStv is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Let wel dat rook streng verbode is in die huis en dat dit beboet kan word. 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R300 is ook betaalbaar voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breakwater-laan, Fleur Park 53, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom