LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-nic Route Glentana | LekkeSlaap
+174

C-nic Route Glentana

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerielaan 4, Glentana Outeniekwa, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-nic Route Glentana bied gehalte-vakansieverblyf met 'n pragtige see- en berg-uitsig. Dit is naby hoofweë, die strand, winkels en restaurante.

Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gaste toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en wasgoedlyn. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die 3 ateljeewoonstelle het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in twee van die eenhede en 'n bad in die ander. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met DStv op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, gratis WiFi en 'n balkon met 'n 180-grade see-uitsig en stoepmeubels.

Gaste in die kothuis het toegang tot braaigeriewe. Die ander eenhede het toegang tot braaigeriewe indien beskikbaar of vooraf bespreek word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis en die woonstelle is 15 km vanaf George Lughawe, 21 km vanaf George en 29 km vanaf Mosselbaai en 1.1 km vanaf die naaste strand waarop gaste myle ver kan stap of vir ure lank heerlik in die see kan baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir C-nic Route Glentana
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Loerielaan 4, Glentana Outeniekwa, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-nic Route Glentana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerielaan 4, Glentana Outeniekwa, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATxo9EsW5jmSjb1ByWbLnNXJUsxy33V2U1JnCdPSS01DmBYHvHi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Loerie Lane Glentana Outeniqua 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -34.045875 22.283255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!