Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin16 @Riviera Wharf

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derick & Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Cabin16 @Riviera Wharf
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susette L
Enkelreisiger

Was heerlik gewees!

Eenheid is baie goed toegerus. Pragtige dekor. Baie lekker opset omdat gaste hotel se swembad en restaurant kan gebruik met heerlike kroegetes. Baie mooi uitsig as jy buite by hotel deel sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Susette. Dit was heerlik om jou te kon ontvang en bederf. Geniet die res van jou reise. Kom kuier asb. weer.

Cabin16 @Riviera Wharf
Odette D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Heerlik. Ona het dit baie geniet.

Het alles wat jy nodig het in 'n woonstel. Lieflik by die swembad en stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Odette. Dit was waarlik 'n groot voorreg om julle by Cabin 16 te ontvang. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Cabin16 @Riviera Wharf
Chrisna C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna C
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en word sterk aanbeveel.

Die eenheid het alles gehad waaraan ons kon dink. Die eienares is vreeslik gaaf en behulpsaam. Die WiFi-sein is nie baie sterk nie. Ek beveel Cabin16 @Riviera Wharf vir enigiemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Liewe Chrisna. Ons waardeer jul kuiertjie by ons so baie. Die mooi woorde wat jy geskryf het, is ñ riem onder die hart. Dankie daarvoor. Seengroete

Cabin16 @Riviera Wharf
Patrick K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was in die geheel ver bo wat ons verwag het.

Ons wil Renata komplimenteer op die noukeurigheid in die uitleg van die eenheid. Alles wat ons moontlik kon verwag was beskikbaar. Die feit dat ons van die hotel se geriewe kon gebruik maak was 'n absolute bonus. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was ook verbaas oor die grootte van die eenheid, asook die feit dat dit selfsorg is alhoewel dit deel uitmaak van die Riviera hotel. Dit was ook verbasend stil. Ons sal beslis in die toekoms weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Patrick. Ons waardeer dit werklik baie. Dit is vir ons heerlik om gaste te trakteer met skoon geriewe, en om seker te maak dat jul alles het wat jy tuis ook sou gebruik het. Dankie dat julle ons gekies het om jul welverdiende ruskans te akkomodeer. Kom asseblief weer.

Cabin16 @Riviera Wharf
Petro D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro D
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Heerlike kuier gewees. Baie gasvrye eienaars. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, en jul verblyf Petro. Dit was vir ons 'n eer om julle by ons te verwelkom.

Cabin16 @Riviera Wharf
Candy O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy O
Gesin met klein kinders

Home from home.

Had a great stay, loved the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Thank you, Candy, for staying with us. We loved having you here. Thank you for your kind words. Please visit us soon again.

Cabin16 @Riviera Wharf
Lerato M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Try and get a lot more stronger wifi service as that one didnt really assist, besides that everything else was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Thank you for the feedback on your stay. Apologies for the Wi-Fi signal.
In our advertisement, we do mention that the Wi-Fi signal is limited. Especially during load-shedding, then there's no wifi. The generator only keeps the lights on. Unfortunately, we don't have much we can do else until we get fiber in the area. We are however looking into getting this problem sorted out soon.

Cabin16 @Riviera Wharf
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Goeie geriewe - alles wat mens mag benodig.

Eienaar, Renate, was baie baie behulpsaam! Hotelgeriewe ook tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir julle welkome gradering. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle sommer gou gou weer te bederf by Cabin 16.

Cabin16 @Riviera Wharf
Karen H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, baie sentraal, goeie ligging.

Die eienaar Renate, was baie behulpsaam, vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer gaan. So veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie by Cabin 16. Ons hoop om julle sommer gou gou weer te verwelkom.

Cabin16 @Riviera Wharf
Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie om te bly. Eienaars baie vriendelik en sal altyd help. Ek beveel die plekkie aan en sal weer gaan. Baie dankie vir die goeie diens en vriendlikheid.

By die hotel is amal vriendelik en behulpsaam. Die restaurant sal ek enige tyd aanbeveel vir etes goeie gehalte en vriendelike diens. Die uitsig van die swembad baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie Peter, vir jul vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek wil die hoop uitspreek dat dit sommer gou gou weer sal gebeur. Baie seen en sterkte met al julle toekomsplanne.

Cabin16 @Riviera Wharf
Anne-marie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Pragtige, netjiese verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Liewe Anne-marie. Ons is so bly dat julle by ons besoek afgele het. Dit was voorwaar baie lekker om julle gashere te kon wees. Mag die jaar vorentoe vir julle net baie lekker wees. Kom kuier asseblief gou weer, sodat ons julle lekker kan bederf.

Cabin16 @Riviera Wharf
Chenell V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell V
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig.

Ons het baie lekker gebly, als wat ons nodig gehad het was daar. Renate is baie deeglik en hulpvaardig. Die feit dat daar nie handdoeke was nie was nogal 'n uitdaging. Om met so baie handdoeke te vlieg vat baie plek op. En die kussings waarop mens slaap bied nie baie ondersteuning nie. Andersins het ons baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Dankie vir julle eerlike terugvoer Chenell. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontvang. Jammer julle het ons nie laat weet dat die 2 kussings per persoon nie vir julle gerieflik was nie. As ons gedurende julle verblyf al daarvan gehoor het, sou ons dit vervang het met iets wat julle goedkeuring sou wegdra.
In ons korrespondensie meld ons dat daar nie badhanddoeke, of strandhanddoeke voorsien word nie, maar as dit 'n probleem is, kan ons uithelp - indien nodig. As 'n reel word handdoeke net verskaf op spesiale versoek, veral as gaste invlieg, en veral as ons vooraf in kennis gestel word.
Ons vra weereens omverskoning vir enige ongerief, en ons onderneem om dadelik daaraan aandag te gee.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Cabin16 @Riviera Wharf
Gerrit J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Baie mooi omgewing, gerieflik naby alles. Nie rolstoelvriendelike eenheid nie. Verder baie gemaklik en classy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Dankie vir jul resensie Gerrit. Jammer julle het die ligging nie gepas ervaar nie, maar soos jyself geskryf het was alles gerieflik naby. Nie presies seker hoe ons die ligging enigsins kan verbeter nie.
Wat die rolstoelvriendelikheid aanbetref, wil ons net noem dat 'n rolstoel orals, sonder moeite in en uit kan beweeg. Vanaf die rolstoelvriendelike parkering tot binne in die eenheid. Dit was slegs die stort waarin die stoel nie kon inrol nie. Maar, ons het die deur verwyder, 'n spesiale "oprit" gebou binne die eerste middag na jul ingeklok het, en die res was toe aangewys as 100%.
Ons vertrou dat julle ons weer 'n geleentheid sal gun om jul te bederf by Cabin 16.
Nogmaals dankie vir jul besoek. Mag dit 'n mooi jaar vir jul wees vorentoe.

Cabin16 @Riviera Wharf
Pohl D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pohl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Ligging is perfek. Eenheid baie goed toegerus en baie skoon en netjies. Kliëntediens baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gekuier. Ligging is perfek. Eenheid baie modern skoon en netjies. Kliëntediens baie vriendelik en behulpsaam. Sal gou weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Beste Pohl,

Baie dankie vir jul vriendelike en positiewe resensie. Ons streef altyd om dit vir ons gaste so gerieflik as moontlik te maak. Dit was heerlik om julle te ontvang by Cabin 16. Dankie dat jul die eenheid so netjies gelaat het. Ons vertrou om julle sommer spoedig weer hier by ons te kan bederf. Sterkte vir die jaar vorentoe.

Cabin16 @Riviera Wharf
Michelle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Topklas-akkommodasie!

Perfek vir 'n gesin van 4. Die plekkie het alles en meer as wat jy nodig het vir jou wegbreek. Super netjies en skoon. Die gasvryheid van die gasheer is uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Beste Michelle en gesin
Dankie dat julle ons gekies het as jul vakansie-tuiste.
Ons waardeer julle mooi terugvoer, en hoop om julle in die toekoms weer by Cabin 16 te kan ontvang. Mag jul jaar voorspoedig verloop, tot ons jul weer sien. Bly julle het lekker gekuier.

Cabin16 @Riviera Wharf
Hein B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Gesin met klein kinders

Eenheid is netjies met al die nodige items. Alles wat jy nodig het is daar.

Eienaar is ook baie vriendelik en eenheid is hotel kwaliteit. Van die gordyne tot die stortkop is so beplan om die beste ervaring te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie Sonja en familie dat julle gekies het om by ons oor te bly. Dit was vir ons 'n eer om julle gashere te wees. Kom kuier asseblief gou weer.

Cabin16 @Riviera Wharf
Danvin D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin D
Gesin met tieners

Very good stay.

Very nice and clean place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

What an absolute pleasure it was to host you during your well-deserved breakaway. It was an honour for us that you've chosen to spend your birthday at Cabin 16.

Cabin16 @Riviera Wharf
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende waarde vir prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Baie dankie Pieter. Dit was so aangenaam om julle as gaste te kon ontvang. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Mooi loop.

Cabin16 @Riviera Wharf
Daniel L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekkerste uitspanplekke waar ons nog gebly het!

Rustige, netjiese en veilige verblyf met winkels en vakansie tydverdrywe om elke draai! Ons het heerlik gerus en beveel aan dat enige iemand gerus daar kan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Beste Danie. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Onthou, julle het nou familie hier in Hartenbos .
Hoop ons kan julle in die toekoms weer lekker bederf.
Dankie vir die mooi woorde
Groete
Die Oosthuizen's

Cabin16 @Riviera Wharf
Zahn-mari K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn-mari K
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons het heerlik gekuier. Die plekkie is goed toegerus en ons het niks nodig gehad wat nie daar was nie. Baie netjies en skoon. Ons het selfs 'n verwelkomings bederf pakkie gekry. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabin16 @Riviera Wharf se terugvoer

Liewe Zahn-mari
Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet, en te bederf. Al was dit kort, hoop ons om julle spoedig weer by ons te verwelkom.
Baie sterkte met jul daaglikse dinge, en onthou, hier is altyd 'n rusplekkie vir julle pragtig gesin.
Beste wense, en baie dankie vir jul mooi woorde.
Groete
Die Oosthuizen's

Cabin16 @Riviera Wharf
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd43b9dda899d35582637028a9c7efc41a86f46eec9348b21d01005aabb1eb6b0bb7a6bb5ca643af638b8933039cea4d9700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem