LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabriere op Rigel Avenue | LekkeSlaap
+8

Cabriere op Rigel Avenue

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Cabriere op Rigel Avenue
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Denise C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Enkelreisiger

I had a very pleasant stay. The host was friendly and helpful and saw to my requests immediately.

I would stay there again.

Pieter P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Enkelreisiger

Gasvryheid was fantasties, baie netjiese blyplek.

Baie goeie blyplek om te kies. Sal enige iemand aanbeveel om te boek.

Joachim W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim W
Enkelreisiger

Veilig, vriendelik, behulpsaam.

Sentraal geleë en vriendelike en behulpsame gasheer. Sal weer van hul akkommodasie gebruik maak.

Christa D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Enkelreisiger

My verblyf by Cabriere was baie aangenaam.

Die plekkie is netjies, skoon, gerieflik en veilig. Die gasheer het uit sy pad uit gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Sal beslis weer van Cabriere gebruik maak.

Avon B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avon B
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer, goeie sekuriteit, skoon en gerieflike eenheid.

Goed geleë met maklike toegang tot die N1 en R21, 'n lekker restaurant en winkel in die woonbuurt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly host, good security, clean and comfortable unit.

Well placed for easy access on to N1 and R21, nice restaurant and shop in neighbourhood.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan 377, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZwGV1gi1sMeLrkPCIyJoFw0uagCXGgVsncgp59FHLeXs0wppOb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 1) 5 5 1 5 377 Rigel Avenue Erasmusrand 0181 Gauteng 086 999 0018 06:00-18:00 10:00 -25.8082214 28.2508268
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!