Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capeview

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Capeview
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christa G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was never bored with so much to do and to see in and around the stand.

We thoroughly enjoyed our stay. The accommodation is in a quiet estate and is very clean, neat and safe. A very large bathroom and bedroom with an excellent view of False Bay, Cape Point and Table Mountain from the bedroom and the veranda. Access to the sea within walking distance with benches to watch the sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedley P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer wat ons hier gebly het. Dit baie geniet.

Woonstel is netjies, gerieflik en het alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Baie mooi uitsig oor Valsbaai en Gordonsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable.

Perfect place to be, most friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechiel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal die woonstel baie sterk aanbeveel.

Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die woonstel is ruim, goed ingerig en baie goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzahn N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn N

Die ongelooflike uitsig, so rustig en baie veilig. Beveel Renier se plek vir almal aan.

Dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n plesier om by Capeview te bly.

Pragtige blyplek en uitsig. Baie veilig. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vey relaxing.

Great place to stay. very safe and secure with lovely walks on tje beach front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vierde keer wat ons in Capeview tuis gaan en kan dit belis aanbeveel!

Renier, weereens baie dankie vir die wonderlike plek en ontvangs. Ons geniet dit altyd baie om by Capeview te bly as ons in die Kaap is. Die badkamer en kamer is baie ruim met baie kaste. Ons geniet ons oggendkoffie op die balkon met die mooi uitsig. Verblyf is baie netjies en skoon. Dit is baie rustig en stil en nie karre wat gedurig laat aand toet en raas soos as 'n ment in Kus weg bly nie. Sien jou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable six night stay.

Everything was perfect at Cape View. Looking forward to our next visit in the not-too-distant future. A big thank you to Renier for looking after us. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Renier is a wonderful host and Woodlands is a great estate with lots of facilities.

Cape Winelands is closeby to Strand boulevard and the beach is just a short drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just excellent, a very pleasant stay.

Renier was a perfect host. The apartment is top notch and well kept. The surrounds and views are stunning providing a tranquil and relaxing environment. My wife and I benefitted greatly from it. Thanks a stack Renier. Our expectations were exceeded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met vriende

Baie lekker.

Verblyf was baie lekker, baie veilig. Vriendelike ontvangs. Eenheid is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely!

We had a warm welcoming when arriving at Cape View. The unit was very clean , neat and all-around lovely to stay in. We spent a week and loved every day being there. The views were spectacular with a full sea view as well as mountain views. Will definitely be returning there ️ it was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedley P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Woonstel netjies en ruim. Stil en veilige omgewing. Sal weer terugkom, heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en pragtig.

Ons het baie lekker gebly by Capeview. Die woonstel is pragtig en netjies met alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige toekomstige besoeker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by aangename mense.

Vriendelike ontvangs en lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem I - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, rustige verblyf.

Ligging is baie goed. Alle reëlings met instansie was baie goed. Vanaf sekuriteitstoegang tot privaatheid wat gerespekteer is was daar geen klagtes nie. Internet, DStv, fasiliteite ─ alles goeie tegnologie wat moeiteloos werk. Beveel dit met gemak vir enige verblyf aan in Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van ons lekkerste vakansies ooit!

Capeview is 'n belewenis, nie net 'n vakansiehuis nie. Dis baie skoon, netjies en ruim. Die omgewing is so mooi en rustig met al die voëls en natuurskoon. Daar is die heerlikste paadjies waar 'n mens kan stap. Dis ook baie sentraal geleë. Ons sal vir seker weer gaan. Louie en Renier is baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ligging is perfek om van daar af plekke te besoek. Gawe, hulpvaardige gasheer en gasvrou. Kombuisie is goed toegerus. Handdoeke is vervang en vullisblikke is uitgegooi. Baie rustig, net wat 'n moeë lyf en siel nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek as privaatheid, uitsig en moderniteit belangrik is vir jou.

Wonderlik gebly. Plek baie netjies, stil asook privaat. Absoluut waarde vir geld met 'n pragtige uitsig en stapafstand na strand/see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik met mooi uitsig.

Pragtige uitsig, baie netjies en skoon. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ideale verblyf en bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mr W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay in beautiful apartment, nice spot to discover the cape area!

We stayed at Capeview for almost a week and had a pleasant stay. The hosts are friendly and helped us to find our way around. Also they like to tell you about the cape area and South Africa in general. We had some nice conversations. Also they're very helpful with finding a taxi, etc. Capeview is well equipped and modern. Especially the bathroom is spacious! Ideally situated to discover Cape Point, Cape of Good Hope, the Stellenbosch area and Cape Town (approx. 45-60 min). The beach is close by, and shops as well. Thanks for taking care of us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige verblyf met uitstekende gasvryheid en 'n pragtige uitsig!

Ek kan hierdie verblyf by almal aanbeveel en sal verseker weer in die toekoms daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Dis baie mooi en die blyplek oortref alles! Die moeite werd verseker!

Gasvryheid was baie goed en ons het baie lekker gebly! Die moeite werd. Glo my, jy sal nie spyt wees nie. Die sonsondergang is asemrowend mooi met elke dag 'n ander prentjie. Ons verlang terug na ons tyd by Capeview. Dit is 'n plek van rus en skoonheid met berge, see en mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons verwagtings voldoen.

Vriendelik ontvang. Gereeld gediens. Goeie gehalte bed, linne, handdoeke en kombuistoerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Baie aangename verblyf, skoon, privaat en smaakvol gemeubileer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziggi H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziggi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, netjiese akkommodasie met pragtige uitsig oor die see.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews 104, Greenways Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODAxOGI0LTdlYjMtNDdkNy1hMmZlLTk0MGFkODlmNDY5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 104 St Andrews Greenways Estate 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.133254000248 18.84358048439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem