Captain's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Captain's Rest is 'n selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir 4 gaste in Struisbaai. Dié vakansiehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stadsgedruis.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n aparte badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ingeboude oond en stoof, en ander toebehore.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n agterplaas met 'n veranda en 'n braaiplek. En die motorhuis het plek vir 1 motor.

Captain's Rest is lekker naby die strand en dis net 'n entjie se ry van die hawe, winkels en restaurante af.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Captain's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprek[email protected]

// Hotjar AB false