LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carradale House | LekkeSlaap
+12

Carradale House

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Carradale House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Janna J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janna J
Gesin met tieners

Rustig, veilige en ruim, netjiese huis.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars wat op alle gebiede gehelp het. Heerlik gebly. Stapafstand van nodige winkels. Veilige en rustige woonbuurt. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Carradale House's terugvoer

Dankie Janna vir jou vriendelike bootskap.
Kom kuier asseblief weer,
Groete,
Kerri

Carradale House
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carradale-straat 73, Sunningdale, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiYmI1MTJkLTNmNDMtNDQyZi1hYzAwLWI3NGZlMjMwMzRhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 73 Carradale Road Sunningdale, Blouberg 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.807701400548 18.485832810402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!