Casa Del Mar 214
10 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
- Kamer 2
- Tariewe geld slegs vir die kamer.
Belasting en Ekstras
Rook is verbode in die kamers. Gaste is egter welkom om buite te rook - daar is asbakkies.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Strandhanddoeke kan gehuur word - 'n deposito word gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans betaal word.
Let asb. op die volgende:
Die huis is in die hoofstraat en gedurende die hoogseisoen kan dit baie besig raak.
Ons voorsien muffins, beskuit, jogurt, muesli, tee en koffie.
Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie en ketel.
Daar is 3 restaurante naby die perseel naamlik Lizettes, Dutchies en Walker Bay Grill.
'n Hond woon op die perseel.
Daar is 'n lieflike dek waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom