Groenpunt Akkommodasie by Cascades 507 by CTHA | LekkeSlaap
+21

Cascades 507 by CTHA

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Cascades 507 by CTHA
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Denise R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en maklik om daar in en uit te kom.

Vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk. Oh, en toe werk die afstandbeheer van die hek nie, maar ek het vir 2 dae my gym-oefeninge ingekry om daardie swaar hek oop en toe te stoot. Terwyl die sekuriteitsbeampte aan diens skouers optrek. Was baie "opwindend" om op my ouderdom, voor die jeug wat oorkant die pad bly, "oefeninge" te doen. Dis omstandighede buite ons beheer. Ons het lekker geslaap en lekker ge-shop in die Kaap!

Jeanette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Wat jy sien kry jy.

Verblyf altyd netjies, bekostigbaar, nodige toebehore is beskikbaar, van sekuriteit, tot kommunikasie aan kliënte, mens kan vertrou dat jy nie teleurgesteld sal word met aankoms nie. Eerlike en deeglike advertensies word geplaas. Nogmaals dankie.

Vanaf R714
per nag (plek vir 2)
Vanaf R714
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R714
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-straat 8, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi92irbWKorwHWxJdyqDLDsHGyL1U4meND3GHZLxOrsGhHb6aUB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R714  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Vesperdene Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9102005 18.4123745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za