Kleinbaai Akkommodasie by Cassaplanca Self-catering Holiday House | LekkeSlaap
+32

Cassaplanca Self-catering Holiday House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 25, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cassaplanca Self-catering Holiday House is 'n tripelverdieping-selfsorghuis wat ideaal in Kleinbaai, Gansbaai geleë is. Dit is die ideale huis vir 'n gesin, groep vriende of 'n spanbounaweek, en bied pragtige uitsigte oor die see. Die huis is ook naby die kus.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers.

Die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n bababed. Die tweede kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eerste verdieping beskik or 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, geroosterde toebroodjie-masjien en 'n toonbank met sitplek. Die eetarea het 'n hout-etenstafel en bankies. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n dek met buitelugmeubels en braaigeriewe. Die dek het trappe wat na 'n groot veilige area lei wat ideaal is vir vlugbal en ander speletjies.

Daar is 'n dubbelmotorhuis en 'n wasmasjien op die onderste verdieping.

Slaapplek

’n Bespreking by Cassaplanca Self-catering Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cassaplanca Self-catering Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steenbokstraat 25, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cassaplanca Self-catering Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 25, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aecce2cb4f06315781b034cac7c4bf928d5f98c7380dac51ac11790a4fe32a54685e8ab695ddd36f3a8eb283f6ab38f8b25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 25 Steenbok Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.612041 19.357615
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za