by Charrie's Corner | LekkeSlaap
+67

Charrie's Corner

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 148 resensies vir Charrie's Corner
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daleen B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie knus en na aan die hoofweg.

Daleen B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, tuis, vriendelik en veilig.

Vriendelik gegroet met aankoms. Al die nodige beskikbaar. Netjies en mooi uiteengesit. Genoeg spasie, en lekker knus.

Piet V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Skoon, gerieflike kamers. Eienares was amazing.

Skoon en hoog aanbeveel.

Danie L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Was baie lekker gewees. Alles was skoon en netjies.

Sal vir seker weer daar bly.

Marleen S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak en pragtig.

Die verblyf verskaf soveel gemak en dis pragtig. My man hou van hoe modern die verblyf is. Ons is vriendelik ontvang. Netflix was beskikbaar sowel as tee en koffie. Die verblyf was in die winter maar ons het glad nie koud gekry nie. Die oornagverblyf is warm met snoesige, warm komberse op die bed. Dankie. Veilige parkering ook verskaf.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Marleen, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly om te hoor julle het 'n lekker, warm en snoesige ervaring gehad. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Charrie's Corner
Waylon B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylon B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Als was netjies. Water was warm en handdoeke sag. Baie oulike lapa met warmwatersakkies op elke bed. Netflix en YouTube vir die kinders.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Waylon, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen en dat julle 'n aangename ervaring gehad het. Hoop om julle weer te sien.

Charrie's Corner
Christelle F - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Gesin met klein kinders

Dankie, ons het lekker geslaap. Is waarde vir geld vir ons as groot gesin.

Dankie, was heel lekker om daar te bly.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Christelle, ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Charrie's Corner
Maryke S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

So baie dankie vir alles! Heerlik gebly! Dankie vir haardroër leen! Heerlik warm geslaap! Lekerste komberse!

Annamarie K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean.

Clean and conveniently close to highway.

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you for the feedback.

Charrie's Corner
Lourens S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is lekker cozy en homey.

Nie soos die stywe moderne plekke waar mens te bang is om te wees nie. Gemaklik en rustig.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie vir u terugvoering.
Ons het bereik wat ons wou he, om alle gaste gemaklik te he en hul tuis te laat voel.
Groete
Charrie's Corner

Charrie's Corner
Petra H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter, bitter leke stil omgewing, alles gemaklik en ontvangs was uit die boeke uit. Sal weer daar slaap.

Ontvangs uit di boeke uit. rustig veilig gemaklik.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
Ons is ongelooflik bly dat u dit geniet het en dat u tot ruste was in ons eenheid.
Groete
Charrie's Corner

Charrie's Corner
Karel B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toiletprobleem.

Lekker groot plek. Net een probleem was dat die toilet erg bevuil was en glad nie skoongemaak was nie.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie vir u resensie.
Ons sal volgende keer beter deur kyk vir u en dubbeld deur loop.

Charrie's Corner
Sandra V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met vriende

Cosy, en maklik bereikbaar vanaf N1.

Baie lekker gebly. Maklik bereikbaar vanaf N1. Veilige parkering vir voertuie. Sal weer daar tuis gaan.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie vir u resensie, u is enige tyd weer welkom.

Charrie's Corner
Dirk V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging naby die N1 vir oornag, genoeg eetplekke om van te kies naby geleë.

Ons is baie vriendelik ontvang en in detail ingelig omtrent die fasiliteite en omgewing. Die ruimte is 'n bietjie knap as jy langer wil oorbly as net oornag waarvoor dit perfek is.

Charrie's Corner se terugvoer

Ons waardeur u resensie.
Ons probeer alle gaste alle nodige inligting te gee oor die omgewing en hul eenheid wat hul bespreek het.
Groete
Charrie's Corner

Charrie's Corner
Raymond G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, peaceful area. Security is good. Premises are clean.

Definitely stay there next time we pass through Bloemfontein.

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you for the feedback as well that you would choose us again to accommodate you and your needs.
Greetings,
Charrie's Corner

Charrie's Corner
Erika A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A
Gesin met klein kinders

Had a wonderful, warm and safe stay.

Were greeted friendly upon arrival. Everything was explained in detail. It was such a cosy, warm stay. The cottage was very well-equipped. The bedding and blankets very so nice and warm. We will most definitely return to Charrie's everytime we travel to Gauteng or Limpopo!

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you Erika, for the positive feedback as well that you would chose to stay with us again.

Charrie's Corner
Anrika D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir net 1 aand oornag op pad na Johannesburg en het dit baie geniet.

Ons het 'n baie vriendelike verwelkoming gekry. Die kamer was vreeslik netjies en skoon. Ons sal beslis weer gebruik maak van Charrie's Corner.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie Anrika, vir u se gawe resensie. Ons hoop om jul weer te sien en weer te akkommodeer.

Charrie's Corner
Debbie F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie F
Gesin met tieners

Ons het slegs een aand oorgeslaap op pad terug huis toe na 2 weke in die mooie Kaap.

Dis 'n netjiese woonstel met als in wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar oorslaap as ons Kaap toe gaan.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie Debbie vir die gawe resensie, ons hoop om u weer te sien en te akkommodeer.

Charrie's Corner
Vlooi C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlooi C

Baie aangenaam en niks was vir hulle moeite ten spyte daarvan dat ons verandering in die Lapa aangevra het.

Was baie vriendelik en het dadelik gehelp ons probleem oplos.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie Vlooi, vir die gawe resensie. Ons probeer alle gaste gemaklik te maak.

Charrie's Corner
Gerrit R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Baie geskik om te oornag.

Naby hoofpad. Alles soos in advertensie en netjies.

Charrie's Corner se terugvoer

Dankie Gerrit vir u se resensie.
Hoop u sal ons weer in die toekoms gebruik om te oornag.

Charrie's Corner
Raymond G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, clean and secure.

The room is a little cramped but had all the bells and whistles. Soaps etc. Plenty of towels. Parking is safe, right outside the rooms and behind a large sliding gate. A little more light over the parking area would be nice making the vehicles easier to see at night and it would also filter gently into the rooms as well making navigation in the room to the toilet during the night easier as the room is quite dark once the lights are switched off. The owner is friendly and very accommodating. We have stayed there twice now and will do so again.

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you for the feedback Raymond. We will try our best to implement what is suggested and will try our best to make sure the quality our guests receive is of the utmost best.

Charrie's Corner
Charmain P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmain P
Gesin met tieners

Gemaklik, slegs vir 1 nag se oorslaap.

Ons het nie die kamer gekry soos per die opgedateerde bespreking. Kamer is netjies uiteengesit, maar lessenaar/toonbank was nie skoon. Alhoewel kamer netjies is, is omgewing, veral erf nie netjies en dit laat jou ongemaklik voel.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons neem kennis van u voorstelle en sal dit spoedig implementeer.

Charrie's Corner
Raubie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raubie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Hulle was baie akkommoderend. Ons het laat opgedaag en die gasvrou het ons vriendelik ingewag. Dankie!

Charrie's Corner se terugvoer

Dabkie Raubie vir die resensie. Die belangrikste vir ons is dat ons gaste 'n veilig aankoms het en die dae wat hul by ons spandeer te geniet.

Charrie's Corner
Pieter W - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilige, gemaklike oorslaap.

Behoefte perfek. Vriendelike mense, skoon bed, lekker stort, ketel om koffie te maak. Sakpas-oorslaap om die reis weer verder te vat.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly dat jul dit geniet het om by ons te oornag.

Charrie's Corner
Elizna G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en netjies.

Was 'n goeie huis gewees, sal verseker weer daar oor bly op pad kaap toe.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Elizna, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly julle het dit geniet.

Charrie's Corner
Coetzee V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee V
Saam met vriende

Baie lekker plek.

Vriendelike mense en gaan uit hulle pad uit om jou te help.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoering en is baie bly dat julle lekker gebly het!

Charrie's Corner
Stephen P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gekry waarvoor ons betaal het.

Verblyf hier is billik geprys maar tog met bietjie moeite en geld kan opgradering binne en buite die kamer gedoen word. Ons is vriendelik ontvang (dog sonder 'n masker) en die kamer was skoon en die omgewing rustig.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. Ons neem kennis van u voorstel en stel u gerus dat ons gereeld opgraderings doen.

Charrie's Corner
Adel V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker het dit baie geniet.

Het lekker tyd saam kids bestee.

Marianka M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka M
Besigheidsreis

Oornagverblyf.

Ons het laat by die plek aangekom, die einaar was vriendelik en behulpsaam en het die aand laat vir ons oopgemaak. Dit is gemaklike verblyf vir oornag tussen stede.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Marianka, baie dankie vir die vriendelike resensie en sterre. Ons is bly julle het lekker gebly.

Charrie's Corner
Desire C - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Baie spasie, privaat.

Dit was 'n heerlike plekkie na ons lang reis.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie, Desire. Ons is bly julle het lekker gerus. Ons hoop om julle weer te akkommodeer!

Charrie's Corner
Rita H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met vriende

Fantasties.

Gasvrou Lucinda, jy is 'n engel. So baie dankie vir jou gasvryheid en ekstra myl wat jy stap! Rustig. Heerlik geslaap. Alles was perfek.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die groot komplimente, Rita! Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, en lekker gebly het. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Charrie's Corner
Robert E - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Owner helped my wife nicely, as I'm a disabled.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Robert, thank you for the lovely review and staying at Charrie's Corner. We are glad that we could be of service to you and your wife.

Charrie's Corner
Eileen B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Lekker plekkie om te bly vir een aand.

Charrie's Corner is 'n goeie oornagplek vir een aand, maar sal nie vir ons gesin geskik wees vir 'n langer besoek nie, as gevolg van die feit dat die fasiliteite baie basies is.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie en sterre. Ons is bly julle het 'n goeie nagrus gehad.

Charrie's Corner
Johan K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en ontvangs was op standaard.

Ons is goed ontvang. Alles was op standaard. Die enigste klagte wat ons het is die ligte van die vertrekke wat met 1 skakelaar aan en af sit. Mens kon nie ligte apart aan en af sit nie.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Johan, baie dankie vir die gawe resensie! Ons neem kennis van die ligskakelaar, en sal aan 'n plan probeer dink om dit te vergemaklik. Baie dankie vir jou insae!

Charrie's Corner
Monalisa D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monalisa D
Gesin met tieners

Excellent.

The house is clean and safe.

Charrie's Corner se terugvoer

Best Monalisa, thank you very much for your review. We are glad that you were happy with your stay!

Charrie's Corner
Steven V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steven V
Saam met vriende

Lekker oorgeslaap.

Waar die voertuie staan kan veiliger gemaak word.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Steven, baie dankie vir u resensie. Ons neem u voorstel in ag en sal kyk om dit te verbeter. Die parkering is tans agter devilsfork met slot en grendel.
Daar is ook buurtwag wat deurgaans in die aand die buurt patroleer, dus is die area baie veilig.

Charrie's Corner
Suret C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suret C
Gesin met klein kinders

Oorslaap-bestemming vir reis tussen Kaap en Pretoria.

Perfekte plek vir 'n nagrus wanneer jy reis. Veilig, skoon, vriendelike diens, en waarde vir geld.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Suret, baie dankie vir die gawe resensie! Ons is bly julle het dit geniet!

Charrie's Corner
Jemme D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jemme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot for a stay over, perfectly comfortable with good amenities available.

The bed was very comfortable. Great to see some unexpected things such as ear buds, cotton swaps, soap and shampoo in the shower. There is a TV available in the room with Netflix and YouTube which was good to wake up and put on some music while packing up and getting ready to leave. The host is lovely and very friendly. We enjoyed our brief stay, thank you.

Corli R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die kamer ruik vars en lekker. Als is skoon en netjies. Dit is naby die hoofweg wat dit maklik bereikbaar maak, maar ver genoeg om stilte te verseker.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Corli, baie dankie vir die vriendelike resensie! Ons is bly julle kon lekker by Charrie's Corner gebly het.

Charrie's Corner
Philip M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Gesin met tieners

Lekker warm geslaap, daar kort net 'n aparte lig vir die badkamer.

Oorslaap vir die aand vanaf Kaapstad na Johannesburg.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Philip, baie dankie vir die resensie en voorstel - ons is in die proses om aan 'n manier te dink om vir die badkamer sy eie lig te gee.

Charrie's Corner
Malcolm E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What was expected for the purpose of the stay.

See stars.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Malcolm, thank you for the review and the stars!

Charrie's Corner
Yolanda C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op arrivering was ons verwelkom deur Makayla. Vriendelik en behulpsame jong dame.

Die kothuis was mooi skoon en lekker gerieflik ingerig. Sal beslis weer hul dienste gebruik as ons in Bloemfontein is. Charries Corner is gerieflik naby meeste winkelsentrums.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Yolanda, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en sal die mooi kompliment aan Makayla oordra. Baie dankie!

Charrie's Corner
Tanya W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya W
Gesin met tieners

Friendly and helpful host.

We enjoyed our overnight stay. If was cosy and safety.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Tanya, we are glad to hear that you enjoyed your overnight stay. Thank you for the review!

Charrie's Corner
Kym C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kym C

Comfortable and convenient.

Great, easy to find location with sufficient privacy and great hospitality.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Kym, thank you for the lovely review. We are glad that you enjoyed your time at Charrie's Corner.

Charrie's Corner
Nicole R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole R

Dit het alles wat jy nodig het.

Dit is alles wat jy wil hê.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Nicole, baie dankie vir die resensie! Ons is bly ons kan aan u verwagtinge voldoen.

Charrie's Corner
Anneke F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons was Vrydagaand daar. Het die woonstel ingerig vir 4 persone gekry. Ons was 3 persone en het R400 betaal vir die aand. Maandag was ek en my man alleen en het ons 'n kamer gekry ook vir R400. Die lugreëlingtoestel het op die bed gedrup en die kussings was papnat.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Anneke, baie dankie vir die resensie. Met betrekking tot die tarief - ons het 'n jaarlikse verhoging van R50 op 15 November ondergaan. In vergelyking met ander gastehuise, is ons pryse billik en in lyn met markwaarde. Ons vra weereens omverskoning vir die lugreeling, maar ek hoop u verstaan dit is nie iets binne ons beheer gewees nie (die filtertjie het gebreek en is die volgende dag weer herstep). Ons het die saak spoedig probeer regstel.

Charrie's Corner
Riaan B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid en stil omgewing.

Heerlike verblyf met genoeg parkering en skooneenheid.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Riaan, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly om te hoor dit was vir u 'n rustige ervaring gewees.

Charrie's Corner
Rita H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Sal beslis aanbeveel.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie. Ons geniet dit om julle te akkommodeer!

Charrie's Corner
Louisa D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Enkelreisiger

Baie oulike en netjiese plekkie.

Rustig en skoon met alles wat jy mag nodig kry.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Louisa, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle dit geniet het.

Charrie's Corner
Rita H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Heerlik.

Vriendelike gasvrou. Ons met baie liefde ontvang.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie! Ons hoop julle het dit geniet.

Charrie's Corner
Melanie M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Besigheidsreis

Lovely place to stay.

Really enjoyed my overnighter, would definitely go back.

Charrie's Corner se terugvoer

Best Melanie, thank you for the lovely review - we will happily welcome you back!

Charrie's Corner
Pieter D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsame mense wat uit hulle pad sal gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel.

Baie vriendelik en behulpsame mense wat uit hulle pad sal gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel. Beslis ons permanante stop vir oorslaap in Bloemfontein in die toekoms. En die salon is 'n absolute bonus en Lurinda verstaan haar werk.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie en julle lekker kuier! Julle is bo-baas gaste om te akkommodeer!

Charrie's Corner
Bets H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oornagkamer wat aan al die nodige vereistes voldoen.

Charne het ons by die hek ontmoet en verseker dat ons tuis en gemaklik is. Sy is vriendelik en het na al ons behoeftes omgesien. Aangesien ons per motor van Kaapstad af gekom het, is die pad aanwysings deur die webblad nogal verwarrend aangesien dit die pad van die lughawe af verduidelik. Ons het die plek egter maklik deur middel van Google se padkaart-navigasie gevind.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Bets, baie dankie vir die baie gawe resensie. Ons streef daarna om ons gaste se behoeftes te vervul.

Charrie's Corner
Russell M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Russell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was acceptable for a sleepover with recommended changes required - see below. We would happily stay there again.

Additional work is required, such as sealing of dormer windows. Curtains/blinds to be installed on dormer windows. Bathroom ceiling and light required. Bedside lights to be plugged in and tested before guests arrive. Bathroom door not closing properly. Microwave too small for dinner plates. Space in lounge area does not warrant a fourth bed. Pictures were a correct depiction of the unit, but were not a true reflection.

Charrie's Corner se terugvoer

Best Russel, thank you for the review and the recommendations. We think you'll be glad to hear that we have recently installed curtains over the windows, and are in the process of upgrading the rest!

Charrie's Corner
Christo C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vir 'n gesin ook ingerig.

Baie privaat en groot met alle geriewe wat benodig word.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Christo, baie dankie vir die vriendelile resensie! Ons beoog om alle gaste te akkommodeer, en is baie bly dat ons julle óók kon akkommodeer.

Charrie's Corner
Louis J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Goed vir een nag se oorslaap. Die kamer was netjies, maar klein vir 3 mense. Ons het nogsteeds lekker oorgebly.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Louis, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het!

Charrie's Corner
Carol C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, you have what is needed for an en route overnight stay.

Clean, convenient and affordable. Thanks.

Charrie's Corner se terugvoer

Best Carol, thank you for the lovely review. We hope you enjoyed the stay!

Charrie's Corner
Veruscha S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruscha S

Ons kuier was baie aangenaam en kommerloos.

Charne was baie behulpsaam nadat ek my handsak daar vergeet het. Ek het haar dadelik laat weet dat ek my handsak daar vergeet het en sy het aangebied om dit per koerier te stuur. Ek het gesê ek sal sommer self 'n koerier reël om dit af te haal. Hulle het dit so goed verpak dat nie eers ek sou kon raai wat daar in was nie. Uitstekende diens!

Charrie's Corner se terugvoer

Wow, baie dankie vir die mooi resensie, Veruscha. Ons waardeer dit. Ons geniet dit om ons gaste te akkommodeer en te help, selfs al is dit ná hulle vertrekkingsdatum.

Charrie's Corner
Jacoline B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B
Saam met vriende

Baie mooi kamer, baie stil, lieflike ontvangs en baie behulpsaam. Baie dankie.

Sal beslis weer gaan, baie goeie ligging, maklik om te kry. Baie lekker gebly.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer!

Charrie's Corner
Eddie O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, ruim en skoon.

Ruim, skoon, alles wat nodig is. Lekker!

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle lekker gebly het!

Charrie's Corner
Zelda F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda F
Gesin met tieners

Baie lekker

Baie rustige plekkie en veilig. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly julle het 'n rustige verblyf gehad.

Charrie's Corner
Blikkies B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blikkies B
Gesin met tieners

Lekker blyplek.

Behulpsaam en tevredenheid.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Blikkies, baie dankie vir die gawe resensie!

Charrie's Corner
Marie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good!

Good! No problems with booking!

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you for the lovely review!

Charrie's Corner
Alistair T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair T
Enkelreisiger

Baie lekker en baie vriendelik.

Baie goeie diens en 'n baie lekker plek om by te bly.

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Charrie's Corner
Helena V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable. Really go the extra mile.

Location slight difficult to find in the dark. Very nice chalet. Will return and have recommended and have family staying there next week.

Charrie's Corner se terugvoer

Thank you for the kind review and family referral. We appreciate the support!

Charrie's Corner
Cornelius D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en goed geleë naby die snelweg.

Was baie gerieflik en baie lekker. Baie dankie.

Charrie's Corner se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n gerieflike tyd gehad het. Baie dankie vir julle resensie!

Charrie's Corner
Elna N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna N
Gesin met tieners

Sal vir seker weer by Charries's oorslaap as ons Bloem besoek.

Die beddens slaap baie lekker, en Charrie's het aan ons verwagtinge voldoen. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs ook!

Charrie's Corner se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Ons verwelkom julle enige tyd weer!

Charrie's Corner
Serf S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Serf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op reis van Gauteng na Suid-Kaap.

Ons was veral beïndruk met die vriendelike, hulpvaardige, en professionele optrede van die personeel.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Serf, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het lekker oorgebly en veilig in die Suid-Kaap aangekom.

Charrie's Corner
Riaan P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan P
Saam met vriende

Sien onder.

Netjies, aangenaam en skoon.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Riaan, baie dankie vir die sterre. Ons waardeer dit.

Charrie's Corner
Nicky B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort

We only stayed overnight, but will most definitely make use of Charrie's Corner again. The hosts welcomed us and went out of their way to ensure we had a pleasant stay.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Nicky, thank you so much for the review. We look forward to welcome you again in the future.

Charrie's Corner
Hein O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O
Gesin met tieners

Net die regte plek vir gou oorslaap.

Ek het op die verkeerde datum geboek, maar ons gasvrou het alles sommer gou uitsorteer. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Hein, baie dankie vir die resensie en dat julle ons toegelaat het om te kon help. Ons sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Charrie's Corner
Veronica E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E

Gasvryheid is tops.

Die eienaar en haar sussie het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel - selfs ons na 'n oulike restaurant begelei.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Veronica, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle was gemaklik en tuis.

Charrie's Corner
Georgina B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en plek goed ingerig.

Kan net voorsiening maak vir babas wat nog nie op bed slaap nie. Byvoorbeeld 'n kot. Uitstekende afsaalplek na 'n lang reis.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Chris, baie dankie vir die resensie en die sterre. Ons waardeer die voorstel en sal beslis werk maak daarvan.

Charrie's Corner
Caspie V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caspie V
Gesin met tieners

Uiters billike prys, netjies, skoon, veilige parkering.

Vriendelike gasvrou en lekker ekstras: dubbelpuntkragproppe, hangers in kas, handwasseep, handdoekrol, lieflike skoon en ekstra (winter)beddegoed, lugversorging, goeie waterdruk, slim-TV, goeie WiFi, koffiegeriewe. Parkering is reg voor die kamerdeur. Het my laptop daar vergeet en hulle het ekstra moeite gedoen om dit terug te besorg.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Caspie, baie dankie vir die gawe resensie en dat julle die ekstras waardeer - ons probeer ons gaste so tuis as moontlik te laat voel, Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommoddeer.

Charrie's Corner
Ethel D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Vriendelike en gasvrye eienaar en werklik behulpsaam. Werklik netjies en veilig en goed geleë naby hoofweg, sal beslis aanbeveel vir enigeen.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Ethel, baie dankie vir die gawe resensie en die aanbevelings. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Charrie's Corner
Jacqui V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike vonds.

Ons het so lekker gebly, al was dit net 'n oornagpunt vir ons. Lucinda was so warm en vriendelik en het ons so tuis laat voel. Die gastehuis is goed ingerig en was net die regte plek vir ons 2.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Jacqui, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.

Charrie's Corner
Lizelle S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

The perfect stopover.

The warm and friendly hosts went out of their way to accommodate our special requests, such as a slightly later check-in and access to one of our favourite TV programs. Everything was so neat and clean. It was only an overnight stop but we could happily have stayed longer. We'll definitely stay here again when travelling through Bloemfontein.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Lizelle, thank you so much for the lovely review. We are glad that you enjoyed your stay and overwhelmed with the feedback! We look forward to accommodating you again!

Charrie's Corner
Aubrey B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Aubrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf wat ons bespreek het was nie beskikbaar met ons aankoms nie, en ons is nie vooraf daaroor ingelig nie.

Moes maar vat wat ons gegee is, want dit was al laat en na die hele dag op die pad.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Audrey, baie dankie vir die resensie.
Ons moet egter onder julle aandag bring dat julle Charrie's Corner kamer 1 bespreek het, en ons het julle dus in Charries Corner kamer 1 ge-akkommodeer. Ons is weer deur ons rekords nadat ons julle resensie ontvang het, en ons rekords bevestig ook dat julle in die regte kamer ge-akkommodeer is. Dit is moontlik dat die verwarring dalk aan julle kant is. Ons sal graag die oorsaak van hierdie probleem wil bepaal en sodoende ook oplos.

Charrie's Corner
Karin O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplekkie

Ons het baie lekker oorgebly - bietjie laat ingeboek, maar was vriendelik ontvang en maklik reëlings kon tref vir ons vroeë vertrek die volgende oggend. Die plekkie is baie lekker geleë naby die hoofweg so ons sal dit beslis weer gebruik en sonder huiwering aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld en die lekker warm stort na die langpad was sommer 'n bonus!

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Karin, baie dankie vir die resensie en sterre. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, ons het dit geniet om julle te akkommodeer.

Charrie's Corner
Mathilda V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mathilda V

Baie teleurgestel.

Pleister is gekraak, mure het swart handmerke op en nou is daar vetterige kolle teen muur. Yskas was vuil en taai, die vrieshokkie is baie gevries en bruin vloeistof het uitgeloop en vasgevries. Die vadoeke is vuil en die sponsie oud en stukkend. Was uit vir die hele dag. Niemand het kom skoonmaak of die blare uitgevee nie.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Mathilda, ons is baie jammer om te hoor van julle ervaring by Charrie's Corner. Ek sal dit onder aandag bring en werk maak daarvan.

Charrie's Corner
Soenel N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Soenel N
Saam met vriende

Gerieflike oornagverblyf.

Vriendelike gasvrou.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Soenel, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit!

Charrie's Corner
Bennie B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue weer, warm harte.

Ons was in die middel van 'n koue front, maar ons is baie hartlik ontvang.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Bennie, baie dankie vir die mooi resensie - dit maak ons harte warm van blydskap!

Charrie's Corner
Charmaine G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Tevrede. Sal dit aanbeveel.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Charmaine, baie dankie vir die sterre! Ons waardeer die gawe resensie.

Charrie's Corner
Gerrit S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Enkelreisiger

Baie tevrede met verblyf.

Baie netjies en skoon en sal plek aanbeveel en weer daar bly.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Gerrit, baie dankie vir die gawe resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit!

Charrie's Corner
Riana V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, gerieflik en veilig.

Baie lekker geslaap op die bed en stort heerlik warm water. Sal Charrie's Corner aanbeveel.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Riana, baie dankie vir die gawe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het!

Charrie's Corner
Wilna B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike afpak na 'n lang dag op die pad!

Ons was hartlik ontvang. Verblyf was skoon, netjies en baie veilig! Definitief waarde vir geld en sal weer daar oorbly in die toekoms.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Wilna, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly, en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom!

Charrie's Corner
Errol C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, rustige, vriendelike verblyf

Skoon, netjiese geriewe. Rustige omgewing. Goeie kommunikasie, ons het eers laat die aand ingeklok en die gasheer was baie tegemoetkomend.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Errol, baie dankie vir die gawe resensie. Ons hoop om julle weer te akkomodeer!

Charrie's Corner
John P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

All was perfect as expected.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi John, thank you so much for the review. We appreciate it. Hope to host you again in the future.

Charrie's Corner
Gert G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het nie gekry wat ek bespreek het nie. Ek wil my geld terug hê.

Het die woonstel bespreek maar 'n beknopte kamer gekry. Die afwerking is pateties en die beddegoed was vuil. Kwansuis 'n fout met dubbele bespreking. Die woonstel is nie eers genoem in die argument nie. Vals advertensie.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Gert, ons verstaan dit is 'n ongemaklike situasie gewees, en ons vra weereens om verskoning. Ons het erken dat die fout aan ons kant begaan is - ek het foutiewelik julle onder "standaardkamer 1" gelys, en nie onder "selfsorg woonstel" nie. Die woonstel was egter ook bespreek - dus lê die fout by Charrie's Corner self en nie by LekkeSlaap nie. Ons het ook dit onder u aandag gebring en vir u aangedui dat u 'n volle terugbetaling sal ontvang (en hierdie terugbetaling is gemaak). Met betrekking tot die ander kommentaar - toe u aanvanklik ingeklok het (+-15h00), en 'n middagslapie gevat het, was daar geen noemingswaarde van enige foute nie, en het ons u spoedig gehelp met u versoeke. 18h00, toe u die fout aan ons beken gemaak het, was daar ewe skielik probleme. Ons verstaan dit is 'n onplesierige situasie, en ons het dit probeer oplos tot die bes van ons vermoëns. Ons is jammer ons het u teleurgestel en sal voorkom dat dit in die toekoms met gaste gebeur. Hartlike omverskoning, Charné.

Charrie's Corner
Ronell H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Sal definitief weer hier slaap. Waarde vir jou geld.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Ronell, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly wanneer ons gaste gelukkig is!

Charrie's Corner
Anneke G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie vriendelik en lekker.

Een ding wat ek sal bysit is dat hulle asb. moet kyk of daar genoeg toiletpapier is, maar anders as dit was alles baie lekker.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Anneke, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor julle verblyf was lekker. Ons neem notule van die voorstel, en sal beslis werk maak daarvan.

Charrie's Corner
Jeanette G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike mense.

Mooi en netjiese oornagplekkie. Goed toegerus, dalk net 'n skotteltjie vir vuil bekers ens. Dankie dat julle so uit die pad gegaan het en ons datums kon aanpas nadat hulle by ons ingebreek het. Julle is awesome!

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Jeanette, baie dankie vir die mooi resensie - ons waardeer dit! Ons sal plan maak om skotteltjies in die kamers te los vir vuil breekware.
Baie dankie vir julle insette!

Charrie's Corner
Deidre D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met tieners

Gerieflike oornag op pad Kaap toe.

Gerieflik naby ’n vulstasie en snelweg. Veilige parkeerplek. Baie goeie keuse vir ’n oornag op pad Kaap toe. Kan dit vir seker aanbeveel.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Deidre, baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit ter harte.

Charrie's Corner
Cornelia C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en uniek.

Plekkie nog onder konstruksie gelyk.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Cornelia, ons is bly julle het lekker gerus. Rakende die aangaande konstruksie, ons het die grasdak weer bietjie opgevul en oorgedek, dit het al bietjie deur die jare verwaarloos. Baie dankie dat julle geduld met ons gehad het in hierdie verband.

Charrie's Corner
Ben K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Die familie-rondawel is onder konstruksie.

Ons is vriendelik deur die eienares ontvang. Die nuwe koninggrootte-bed het 'n heerlike en rustige nagrus vir moeë reisigers gesorg. Alhoewel die gastehuis nog afrondingswerk benodig, word dit vir 'n gesin van vier aanbeveel.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Ben, baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie.

Charrie's Corner
Thea C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Gesin met tieners

Waarde vir geld

Sal definitief weer hier oornag indien nodig.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Thea, baie dankie vir die resensie. Ons sal julle enige tyd weer wil akkommodeer.

Charrie's Corner
Conway H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great place to have a stay over.

Rooms were clean and neat. Well designed with all amenities needed. Was received graciously by staff.

Charrie's Corner se terugvoer

Dear Conway, thank you so much for the lovely review. It fills our hearts with great joy to hear that our guests are happy and enjoyed their stay!

Charrie's Corner
Greg G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, but no privacy when curtains are open.

The shower and basin could do with a rack for toiletries and shampoos, etc. There is no mirror in the room for ladies to use a hairdryer. The electrical plug is hard to access.

Charrie's Corner se terugvoer

Hi Gregory, thank you for your review and the concerns you brought to our attention. Without concerns being raised, we will not know how to improve to give our guests the ultimate stay. We will install a cabinet in the bathroom and hang a mirror in the room. With regards to the electrical plugs, we will see how we can improve ease of access. Once again, thank you for bringing this to our attention, we appreciate it.

Charrie's Corner
Johan E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, hartlik en heerlik gerus.

Chane, baie dankie dat julle ons bespreking gehonoreer het 'n jaar nadat ons weens inperking ons reisplanne moes kanselleer!

Charrie's Corner se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie, Johan. Ons gaste help ons, dus huiwer ons nie om ons gaste óók te help nie.

Charrie's Corner
Rudie R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie R

Naby hoofpad.

Lekker gebly en geslaap. Veilig gevoel. Sou net wou hê die eienaar moet soms kom draai en hoor of als nog reg is. Lekker naby aan die hoofpad.

Charrie's Corner se terugvoer

Beste Rudie, baie dankie vir jou resensie en die besorgdhede wat jy onder ons aandag gebring het. Jammer dat ons julle in daardie area afgeskeep het, ons neem notule van jou resensie en sal beslis daaraan werk om gaste meer te akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien en dit reg te stel - ons wil graag ons gaste gelukkig laat.