Chi Essentials

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chi Essentials bied gerieflike privaatverblyf in 'n slaapkamer in 'n huis in 'n stil buurt van Stilbaai.

Verblyf word aangebied in 'n rustige en gerieflike gastekamer, die Pers Kamer, met 'n privaat ingang wat oor die agtertuin uitkyk. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gesonde ontbyt, middag- en aandetes is op versoek beskikbaar en word voorberei deur die eienaar wat in die huis woon. Etes kan in die eienaar se eetkamer of op die sonnige stoep voor bedien word.

Daar is 'n toesluit-skakeldeur wat na die eienaar se gedeelte van die huis lei en verseker dat gaste privaatheid geniet. Gaste kan van die eienaars se tuin en stoep gebruik maak.

Die huis is minder as 2,5 km vanaf die rivier, strande, verskeie winkels, doendinge en die pragtige gholfbaan.

Die eienaars sien uit daarna om gaste te verwelkom en hul verblyf onvergeetlik te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chi Essentials gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false