Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

Goede Hoop
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Goede Hoop is ideaal vir 2 gaste wat 'n kort tydjie in Upington wil deurbring. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is ook met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, asook eetgerei en breekware vir 2 gaste toegerus. Daar is ook 'n klein tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas insluit.

Huisreëls

Skoonmaakdienste (skottelgoed en beddens) is beskikbaar, geen dienste op Saterdag en Sondag.
Maak seker van slaapuiteensetting.
Troeteldiere moet hul eie beddegoed hê. Geen diere op beddens.
Geen volwassenes op boonste deel van stapelbed nie.
Hierdie verblyf het nie 'n rugsteunkragstelsel nie, gaste moet asb. hul eie ekstra liggies of 'n herlaaibare waaier saambring.
Geen kuiers of besoekers ná 22:00.
Reël vooraf vir ekstra gaste wat kom kuier, 'n fooi van R50 per gas sal gehef word.
Die oorslaap van ekstra gaste beloop 'n koste van R200 per persoon. Ekstra gaste kan nie die verblyf se kapasiteit oorskry nie.
Indien gaste meer as 10 eenhede se krag per dag gebruik, is gaste vir die koop van ekstra krag verantwoordelik.
Wanneer gaste die woonstel verlaat, moet julle asb. die ligte en die lugversorging afskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n stapelbed en 'n bed wat vir 'n kind geskik is. Die kombuisie is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdienste (skottelgoed en beddens) is beskikbaar, geen dienste op Saterdag en Sondag.
Maak seker van slaapuiteensetting.
Troeteldiere moet hul eie beddegoed hê. Geen diere op beddens.
Geen volwassenes op boonste deel van stapelbed nie.
Hierdie verblyf het nie 'n rugsteunkragstelsel nie, gaste moet asb. hul eie ekstra liggies of 'n herlaaibare waaier saambring.
Geen kuiers of besoekers ná 22:00.
Reël vooraf vir ekstra gaste wat kom kuier, 'n fooi van R50 per gas sal gehef word.
Die oorslaap van ekstra gaste beloop 'n koste van R200 per persoon. Ekstra gaste kan nie die verblyf se kapasiteit oorskry nie.
Indien gaste meer as 10 eenhede se krag per dag gebruik, is gaste vir die koop van ekstra krag verantwoordelik.
Wanneer gaste die woonstel verlaat, moet julle asb. die ligte en die lugversorging afskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watsonia-laan 8, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3NEL1nKyLIGRlAHfgqCYHQFbYw6AHrwGCHrJdACf8HaCC4YvkW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 8 Watsonia Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -28.43527637464 21.267087244178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem