+23
Selfsorg in Blydeville

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Selfsorg
Huisreëls

Skoonmaakdienste (skottelgoed en beddens) is beskikbaar, geen dienste op Saterdag en Sondag.
Maak seker van slaapuiteensetting.
Troeteldiere moet hul eie beddegoed hê. Geen diere op beddens.
Geen volwassenes op boonste deel van stapelbed nie.
Hierdie verblyf het nie 'n rugsteunkragstelsel nie, gaste moet asb. hul eie ekstra liggies of 'n herlaaibare waaier saambring.
Geen kuiers of besoekers ná 22:00.
Reël vooraf vir ekstra gaste wat kom kuier, 'n fooi van R50 per gas sal gehef word.
Die oorslaap van ekstra gaste beloop 'n koste van R200 per persoon. Ekstra gaste kan nie die verblyf se kapasiteit oorskry nie.
Indien gaste meer as 10 eenhede se krag per dag gebruik, is gaste vir die koop van ekstra krag verantwoordelik.
Wanneer gaste die woonstel verlaat, moet julle asb. die ligte en die lugversorging afskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

8 Watsonia Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3NEL1nKyLIGRlAHfgqCYHQFbYw6AHrwGCHrJdACf8HaCC4YvkW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 8 Watsonia Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -28.43527637464 21.267087244178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang